Eierstok

’n Eierstok is ’n orgaan wat in die vroulike voortplantingstelsel aangetref word en ’n eiersel vervaardig.

Wanneer die eiersel vrygelaat word, beweeg dit deur die eierleier tot in die baarmoeder, waar dit deur ’n spermsel bevrug kan word. Daar is ’n eierstok aan elke kant van die liggaam.

Eierstok
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin

Die eierstokke skei ook hormone af wat ’n rol speel in die menstruasiesiklus en vrugbaarheid. Die eierstokke gaan deur baie fases, van voor die vrou se geboorte tot tydens die menopouse. Dit is ook ’n endokriene klier as gevolg van die verskeie hormone wat dit afskei.

Verwysings

Tags:

BaarmoederEierleierEierselOrgaanSpermselVoortplanting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlankverskynselsRon Thompson (akteur)Groot TrekLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAarverkalkingAardbewingFotosinteseGenadedoodLongWoordeboek van die Afrikaanse TaalGroepsdrukKaliumRugbyGeslagsgelykheidHondTobie CronjéChemiese elementBrandmondsindroomMosesSelfoonAgtervoegselNazi-DuitslandOorlogNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJan CombrinkMahatma GandhiOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuid-Afrikaanse GrensoorlogSonsverduisteringMantisEkostelselNagmaalBesoedelingParasitiese siektesKlem-in-die-kaakSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Suid-Afrikaanse musikantePlae van EgipteHerpes simplexIndiëBeaufortskaalErfenisdag (Suid-Afrika)Onse VaderEkosisteemekologiePersoon (taalkunde)EskomRob HersovPopulierLys van Islamitiese feeste en herdenkingsKunsAnrich HerbstGroot DepressieSeptimius FundDrinkwatervoorsieningDeelteken en umlautWolfKlimaatsverandering in AfrikaBobbejaanTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinPornElandréHartversakingKarakteriseringTrappe van vergelykingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKoorsDermpoliepDaggaBorskankerWerkwoordBlourokkeAardverwarmingVideoNiersteenUnited Democratic FrontKrugerwildtuin🡆 More