Dwelmmiddel: Pharmakologiese middel wat die brein se staat aantas

'n Dwelmmiddel is enige chemiese middel, wettig of onwettig, natuurlik of sinteties, wat 'n farmakologiese uitwerking op die persoon se geestestoestand (psige) het indien dit gebruik word.

Dwelmmiddel: Pharmakologiese middel wat die brein se staat aantas
Verskeie dwelmmiddels

Tipes dwelmmiddels

  • Depressante: Middels wat gevoelens van verhoogde welsyn, lomerigheid, verligting van spanning en soms slaap veroorsaak. Dit sluit opiate of narkotika, hipnotika of slaapmiddels en berustings- of susmiddels (Engels: "tranquilisers") in.
  • Stimulante: Middels wat slapeloosheid bevorder en energie verskaf terwyl dit neerslagtigheid en eetlus demp.
  • Hallusinogene: Middels wat radikale veranderinge in die mens se geestestoestand veroorsaak, onder meer hallusinasies en verdraaiings van die werklikheid veroorsaak.
  • Sintetiese produkte: Verbindings wat uitsluitlik deur sintese verkry word en nie in die natuur voorkom nie.

Eksterne skakels

Tags:

Chemie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Green PornoDesmond TutuLeierSpringbokSkilpadGewasboerdery in Suid-AfrikaSan Andreas-breukVroueregteAsiëPresident van Suid-AfrikaStadGalileo GalileiTerracottaleërKameelperdAbstraksie (rekenaarwetenskap)HondWaterJuraDaggaTweede VryheidsoorlogVlekvrye staalTradisionele literatuurDramaToekoms van die AardeBreinkaartOnderhandelinge om apartheid te beëindigJohannes MeintjesDemografie van Suid-AfrikaHeupLeah van NiekerkFisiese oefeningRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalPinksterVerkragtingWesterse filosofieVryheidsdagJak de PriesterSeekatSonGoudkus (streek)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJacques LootsMisdaadromanOu Apostoliese KerkLabia (geslagsdele)GrondwetBipolêre gemoedsteuringGlobaliseringEskomLionel PetersonSwaelKonsentrasiekampDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Wet op NaturellengrondVoornaamwoordAtmosfeerRumatiekCounter-Strike 2VolhoubaarheidItaliëWerkersdagJaarEnsiklopedieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandNarsismeDiatomiese molekuulVoorvoegselFiela se kind (rolprent)GipsVaginaHorlosieDroogteRooikatMasturbasieGianna Michaels🡆 More