Dermpoliep: Poliep (groeisel) wat in die wand van die kolon of rektum voorkom

’n Dermpoliep of kolorektale poliep is ’n poliep (groeisel) wat in die wand van die kolon of rektum voorkom.

Poliepe wat nie behandel word nie, kan in kolorektale kanker ontwikkel.

Dermpoliep
Klassifikasie en eksterne bronne
’n Poliep van sowat 1 cm in deursnee wat tydens ’n kolonoskopie ontdek is. Dit is verwyder deur dit uit te brand.
’n Poliep van sowat 1 cm in deursnee wat tydens ’n kolonoskopie ontdek is. Dit is verwyder deur dit uit te brand.
ICD-10 K63.5 & verskeie
MedlinePlus   000266
eMedicine med/414
MeSH C23.300.825
Dermpoliep: Simptome, Opsporing en behandeling, Verwysings Mediese waarskuwing

Dermpoliepe word dikwels geklassifiseer volgens hul gedrag (kwaadaardig, voorkwaadaardig of niekwaadaardig) en/of oorsaak (byvoorbeeld weens ingewandsontsteking).

Simptome

Dermpoliepe word gewoonlik nie met simptome verbind nie. Wanneer simptome wel voorkom, is dit rektale bloeding, bloed in die stoelgang, maagpyn en moegheid. ’n Verandering in toiletgewoontes kan voorkom, soos hardlywigheid en diarree. Soms wanneer die poliep groot genoeg is om ’n obstruksie te veroorsaak, kan naarheid, vomering en kwaai hardlywigheid voorkom.

Opsporing en behandeling

Dermpoliepe is óf gesteeld (met ’n steel aan die kolon se wand vas) óf sessiel (groei uit die wand self). Hulle kan opgespoor word met ’n kolonoskopie, sigmoïdoskopie, fekale okkultbloedtoets, DNS-toets van die stoelgang, digitale rektumondersoek of barium-enema.

Hulle kan tydens ’n kolonoskopie of sigmoïdoskopie verwyder word deur hulle uit te sny of brand. Poliepe wat moeilik is om te hanteer omdat hulle byvoorbeeld plat teen die kolon se wand lê, kan endoskopies verwyder word met ’n tegniek bekend as endoskopiese uitsnyding – ’n vloeistof word onder die groeisel gespuit om dit te lig en chirurgie te vergemaklik.

Bogenoemde tegnieke kan gebruik word as ’n alternatief vir ’n veel ingrypender kolektomie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Dermpoliep SimptomeDermpoliep Opsporing en behandelingDermpoliep VerwysingsDermpoliep Eksterne skakelsDermpoliepKolonKolorektale kankerRektum

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mynbedryf van Suid-AfrikaHannes van WykBeesNag van die lang messeDrakensbergeLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSeksPussy RiotNaaldekokerWeer (meteorologie)Lionel PetersonVersamelnaamBruto binnelandse produkBosluisbytkoorsVarkgriepDoelwitBloukraanvoëlBoor (element)Lys van kinderspeletjiesBewussynKoringKuberkrakerBestaansboerderyEtniese groepHindoeïsmeProstaatkankerBorskankerRobert SobukweHartGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBrasiliëYslandIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieAnneli van RooyenPolisieVrystaatRekenaarPesachGeweldKatoenDemi Lee MooreHelpmekaar-kollegeInentingWatersuiweringOrrelKongo-krisisWet op NaturellengrondLieweheersbesieMenstruasieVerantwoordelikheidLys van Afrikaanse rolprentePornhubSokkerVolhoubare ontwikkelingBlourokkeWiskundeJavaScriptBeeldspraakGrondbewerkingLarry PageAkuutVergelykings (taalkunde)Wes-KaapSelfstandige naamwoordBevolkingsafnameLys van Afrikaanse skrywersAardbewingAsiëVrouWoordsoortRieldansElon MuskRooikatKlimaat🡆 More