Clanwilliamdam

Die Clanwilliamdam is 'n dam in die Olifantsrivier, net suid van die dorp Clanwilliam in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die hoofdoel van die dam is om besproeiingswater aan die landbougebied stroomaf te voorsien.

Clanwilliamdam
Clanwilliamdam
Clanwilliamdam
Ligging Clanwilliam
Provinsie/Land Wes-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 32°11′5″S 18°52′1″O / 32.18472°S 18.86694°O / -32.18472; 18.86694 18°52′1″O / 32.18472°S 18.86694°O / -32.18472; 18.86694
Dam in Olifantsrivier, Namakwaland
Doel Besproeiing
Openingsdatum 1935   (wal verhoog in 1964)
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 43 m
Lengte van wal 235 m
Reservoir Clanwilliamdamreservoir
Kapasiteit 121 800 000 m3
Damoppervlak 11,2 km2
Reservoirlengte 18 km

Die dam is in die 1930's gebou en nadat die wal in 1964 met 6 m tot 43 m verhoog is, het die dam nou 'n bakmaat van 121,8 miljoen m3. Wanneer die dam vol is strek die meer 18 km stroomop.

Clanwilliamdam
Clanwilliamdam op 7 Julie 2008
Video van die dam met oopgetrekte sluise.

'n Maatskappy is in 2005 aangestel om die damwal met 'n verdere 13 meter te verhoog. Dit sal die dam se kapasitiet met 70 miljoen kubieke meter water vergroot. Die geprojekteerde koste vir die konstruksie is meer as R2 miljard.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ClanwilliamDamOlifantsrivier, NamakwalandSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuslandVryheid van spraakPierre GaslyPenisVryheidsmanifesSteve BikoBloedvergiftigingKoolhidraatSan FranciscoDolfynEkonomie van Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolMin ShawAt BothaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameImpakte van toerismeWiki CommonsMatriek in Suid-AfrikaGamelanKameelperdKaapse glasogieGrondbesoedelingRivierEreksieEjakulasieRooilipslangLionel PetersonDramaGeslagNierTsongaKoos KombuisTjelloAkroniemOliver TamboGeelhoutAborsie in Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)VisRobbeneilandSimboolGrondwetWatersuiweringEngelandBukkakeSkaapYslandOnbemande vliegtuigBergpredikasieRoland GarrosIntertekstualiteitWoordsoortBhimrao Ramji AmbedkarWikipediaKarakteriseringVaste stofSendelingposisieGedigBeroerteCyril RamaphosaLewerWynNiemetaalNasionale VrouedagOrganismeBybelAfrikaanse WikipediaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBokmakierieLikkewaanMeningsverskil oor aardverwarmingIrma SternDroomFinale OplossingWerwelkolom🡆 More