Blaas

Die blaas is ’n hol, spieragtige orgaan in mense en sommige ander diere wat urine van die niere versamel en berg voordat dit tydens urinering die liggaam verlaat.

Blaas
Inligting en eksterne bronne
Die manlike en vroulike blaas.
Die manlike en vroulike blaas.
Inligting
Latyn vesica urinaria
Stelsel Urinestelsel
Ligging Bekken
Slagaar Boonste blaasslagaar
Onderste blaasslagaar
Naelslagaar
Skaamslagaar
Eksterne bronne
MeSH D001743
FMA 15900

In mense is die blaas ’n elastiese orgaan wat op die bekkenvloer geleë is. Urine kom deur die ureter of urineleier die blaas binne en verlaat dit deur die uretra of urinebuis. ’n Menslike blaas hou gemiddeld tussen 300 en 500 ml voordat ’n drang ontstaan om die blaas te ledig. Dit kan egter aansienlik meer hou.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

NierUrine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlaasjapieWaarheid-en-versoeningskommissieOseaanbesoedelingJodeRugbyKatoenVersamelnaamHernubare energieKhoikhoiFranklin D. RooseveltHarry PotterKaliumSikloonPseudowetenskapRina HugoAlice MunroKoos BekkerProvinsies van Suid-AfrikaRieldansSkisofrenieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagLys van Kaapstad se voorstedeOorlogSteenkoolViëtnamoorlogPolisieSpysverteringstelselTrevor ManuelKragopwekkingSigaretVoegwoordMartin Luther King jr.MIVDiarreeKoos KombuisSeksposisieKuberkrakerWerkloosheidPrimêre sektor van die ekonomieGrondsoorteNederduitsch Hervormde KerkSoogdierIvan ZimmermannAardbewingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaCarike KeuzenkampApartheidGoudLys van landeWalt DisneyNamakwalandSuid-AfrikaLys van slangeHartversakingKoperTasché BurgerKlimaatWes-KaapWiskundige terminologieMantisVlagterminologieKongo-krisisOorstromingWindkragKaren MeiringLianie MayMalariaAnale seksTafeltennisGoogle TranslateJeuksiekteWiki CommonsRegardt van den Bergh🡆 More