Amerikas: Kontinent

Die Amerikas

Ligging van die Amerikas op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 42 549 000 km²
Bevolking 911 000 000
Bevolkingsdigtheid 21 inwoners/km²
Lande 35
Tale Spaans, Portugees, Engels, Frans, Nederlands, Quechua, Aymara, Guaraní, Nahuatl, Mayathan en verskeie ander
Tydsones UTC-10 (Verenigde State) tot UTC±0 (Groenland)

Die Amerikas is 'n reuse landmassa in die westelike halfrond wat oos van die Stille Oseaan en wes van die Atlantiese Oseaan lê. Amerika is onderverdeel in Noord-Amerika, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika.

Die naam Amerika is afgelei van die Italiaanse ontdekkingsreisiger Amerigo Vespucci (1454-1512). 'n Wêreldkaart wat in 1507 deur Martin Waldseemüller gepubliseer is, is die vroegste publikasie bekend waarin dié naam gebruik is.

Die term Amerika en Amerikaners word gebruik om net na die Verenigde State van Amerika en sy inwoners te verwys. Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika het gesamentlik ongeveer 1 091 000 000 inwoners.

Verwysings


Kontinente van die wêreld

Amerikas: Kontinent 
Afrika-Eurasië
Amerikas: Kontinent 
Amerikas
Amerikas: Kontinent 
Eurasië
Amerikas: Kontinent 
Oseanië

Amerikas: Kontinent 
Afrika
Amerikas: Kontinent 
Antarktika
Amerikas: Kontinent 
Asië
Amerikas: Kontinent 
Australië
Amerikas: Kontinent 
Europa
Amerikas: Kontinent 
Noord-Amerika
Amerikas: Kontinent 
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia · Ur · Vaalbara

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaartPerdLetterkundeVarkgriepTegnologieHipoteseMuskeljaatkatGianna MichaelsAsiëRookgewoonteEjakulasieVervoerGestremdheidSaartjie BaartmanBaälGeslagHoofstadGedigVulkaanArabies-Israeliese konflikStereotipeDroogtePussy RiotCounter-Strike 2MalariaStudievaardighedeKasterolieDriehoekDomkragRooikatMisdaadromanKrygkorEienaamProstaatkankerBlaarSkaapHorlosieOorkruipersSwart menseDansBeeldspraakYstertydperkGroot GatPoësieWikiquoteAborsieBeleggingAkuutWêreldwye webFilistyneGrondKrokodilSonkragWiskundeTatoeëermerkWynand du ToitCheslin KolbeVrymesselaryLetterlike en figuurlike taalgebruikPad na jou hartTamatieWolkSkildklierMusiekGeskiedenis van AfrikaansVaste stofOnse VaderNamakwalandLieweheersbesieKappie (skryfteken)Kasteel die Goeie HoopPretoria🡆 More