A: Eerste letter van die latynse alfabet

A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker.

Latynse letter A
A: Eerste letter van die latynse alfabet
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
    Hierdie artikel handel oor die Latynse letter A. Vir ander betekenisse wat deur die letter voorgestel word, sien A (dubbelsinnig).

In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief.

In Navo se internasionale spellingsalfabet word "A" uitgespreek met die woord "Alfa".

Egiptiese hiëroglief
van 'n os se kop
Proto-Semitiese
ossekop
Fenisiese aleph Etruskiese A Griekse alpha Romeinse A
A: Eerste letter van die latynse alfabet A: Eerste letter van die latynse alfabet PhoenicianA-01.png A: Eerste letter van die latynse alfabet A: Eerste letter van die latynse alfabet A: Eerste letter van die latynse alfabet

A met skryftekens

  • Á, á
  • À, à
  • Â, â
  • Ä, ä
  • Ã, ã
  • Ǎ, ǎ
  • Ā, ā
  • Ă, ă
  • Ą, ą
  • Å, å

Eksterne skakels

Tags:

Egiptiese hiëroglieweKlinkerLatynLatynse alfabetPiktogram

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VleesbaaiGesinsdagYouTubeLettergreepOntlastingNierRugbywêreldbeker 1987VrouVulvaEkonomie van Suid-AfrikaNederlandsSamestellende afleidingWikiPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDulcie van den BerghDuitsLily CarterKriekPeach van PletzenKasterolieEucalyptusKoedoeVlag van AfghanistanGoogle MapsKoninkryk van die NederlandeEjakulasieEuropese UnieISBN (identifier)Auschwitz-konsentrasiekamp2023LibiëVulkaanAppel (sanger)Politieke partyInhoudTaalUniversiteit StellenboschSmaakInfeksieEuropese RugbykampioenskapNagapieBosluisDerrickDemokrasieHernubare energieHomofoonSeksposisieAntarktikaTydCSSAswoensdagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989ProstaatkankerISBNSeksualiteitOrgaanVaginaBaardskeerder-spinnekopFrankrykWayback MachineHeupRenteAfrikaanse taalleerKasteel die Goeie HoopInsekSenuweestelselMusiek2024 Australiese Grand PrixLiewe HeksieLeeuFritz WepperRoekelose DadeNuwe TestamentBloutongsiekte🡆 More