1 Makkabeërs

1 Makkabeërs is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek.

Die boek begin met die verhaal van Aleksander die Grote en sy vroeë dood en sy ryk wat verdeel word. Die gebied van Egipte tot bo Klein-Asië is toegeken aan twee Masedonies-Griekse generaals. Hulle het toe probeer om die hele area te vergrieks. Die boek vertel die verset van een Israelitiese familie, die Makkabeërs, teen die Griekse leiers wat die Hellenistiese godsdiens en kultuur op Israel wou afdwing.

Hierdie boek is die hoofbron vir die Israelitiese geskiedenis tussen die Ou en die Nuwe Testament. Dit is omrede die Ou Testament eindig met die terugkeer van Esra en Nehemia uit die ballingskap, 400 v.C.

Bron

  • APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1

Tags:

Aleksander die GroteApokriewe boekeEgipteIsraelKlein-AsiëOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksSelfoonAfrikaanse TaalmonumentRieldansIngenieursweseItaliëHeupDiarreeNuwe TestamentYstertydperkFaf de KlerkElon MuskVergelykings (taalkunde)TienerGriepOorstromingWaterAnrich HerbstLemoenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGrondbewerkingWerkersdagKoppeltekenAnneli van RooyenNazi-DuitslandSpelerposisies in rugbyKrieketDataverwerkingBurgerregteTweede Nuwe JaarSonnestelselSamestellende afleidingMetaalAardbewingSelfmoordReënSlag van Cuito CuanavaleKontinentCheslin KolbeTatoeëermerkRymDriedimensioneelKultuurJuan Antonio VillacañasKweekhuisgasDroogteBoer Soek 'n VrouOorkruipersAnale kankerTydJazzPlantSwangerskapReënspinnekopHomofoonOlimpiese SomerspelePerdBrandmondsindroomOssewaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLangste woordDonkieFiela se kindDieregeluideTennisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LeeuDesmond TutuWiskundeSeekoeiGoudkus (streek)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteReg tot ‘n gesonde omgewing🡆 More