Modjadjibroodboom

Die Modjadjibroodboom (Encephalartos transvenosus) is 'n broodboom wat op die berghellings bo die hoofkraal van die reënkoningin, Modjadji, oos van Duiwelskloof, en in die Soutpansberg, Limpopo, voorkom.

Die boom kan tot 13 m hoog word en is een van die grootstes ter wêreld en ook die bekendste in Suider-Afrika.

Modjadjibroodboom
Modjadjibroodboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. transvenosus
Binomiale naam
Encephalartos transvenosus
Stapf & Burtt-Davy, (1926)

Die broodboom word goed beskerm deur die generasies reënkoninginne wat bygedra het tot die broodboomwoud. Die boom se FSA-nommer is 13.

Modjadjibroodboom
'n Modjadjibroodboom groei in die Manie van der Schijff Botaniese Tuin, Pretoria
Modjadjibroodboom
'n Stand Modjadjibroodbome onder beskerming in die Modjadji Hoofkraal, Limpopo

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerNedersettingAlice MunroMis (weerkunde)Counter-Strike (videospeletjie)SkisofrenieDemokratiese Republiek die KongoLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRookgewoonteHoutByeboerderyBywoordGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNasionale VrouemonumentSigaretLettergreepLikkewaanKongo-krisisBelvidere Holy Trinity-kerkRefentse MorakeIranWerkwoordRenaissanceLyfstraf in skolePampoentjiesOos-KaapVlag van Suid-AfrikaWaterkringloopBelastingSaartjie BaartmanLys van nedersettings in Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaKoos du PlessisKrieketEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHartversakingKlawers (speelkaarte)BeeldspraakDierLys van musiekinstrumenteMondTelwoordVerdampingKhoikhoiErns GrundlingEkonomie van Suid-AfrikaKlereAngina pectorisMelaatsheidMaagBeroerteGawes van die Heilige GeesTurksvyKunstenaarVersamelnaamSlag van Cuito CuanavaleAt BothaSuid-Afrikaanse GrensoorlogOnderwys in Suid-AfrikaValentynsdagWaterstofVloeistofElizabeth II van die Verenigde KoninkrykNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVerkragtingHarry KerrEmosieNederduitsch Hervormde KerkNazi-DuitslandRob HersovMaselsHondKonsentrasiekampDans🡆 More