Modjadjibroodboom

Die Modjadjibroodboom (Encephalartos transvenosus) is 'n broodboom wat op die berghellings bo die hoofkraal van die reënkoningin, Modjadji, oos van Duiwelskloof, en in die Soutpansberg, Limpopo, voorkom.

Die boom kan tot 13 m hoog word en is een van die grootstes ter wêreld en ook die bekendste in Suider-Afrika.

Modjadjibroodboom
Modjadjibroodboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. transvenosus
Binomiale naam
Encephalartos transvenosus
Stapf & Burtt-Davy, (1926)

Die broodboom word goed beskerm deur die generasies reënkoninginne wat bygedra het tot die broodboomwoud. Die boom se FSA-nommer is 13.

Modjadjibroodboom
'n Modjadjibroodboom groei in die Manie van der Schijff Botaniese Tuin, Pretoria
Modjadjibroodboom
'n Stand Modjadjibroodbome onder beskerming in die Modjadji Hoofkraal, Limpopo

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gesonde dieetKonsentrasiekampTelefoonJan van RiebeeckBreinkaartWikiquoteLys van Afrikaanse digtersEreksieLeonardo da VinciApostoliese GeloofsbelydenisDiarreeDaggaNatuurbewaringEjakulasieGeboortePersentasieKolonialismeKlinkerKatVierkantswortelJohannesburgRenaissanceCorioliskragAntjie SomersSeekoeiMassaMenslike seksuele gedragSinoniemWaterbesparing in Suid-AfrikaOogAtoomDansFacebookProstaatklierWaterRoofvoëlKaapstadEienaamErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMiltDemografie van Suid-AfrikaWikiMcDonald'sJan van TonderMisdaadMusiekNasiebouOos-KaapHartversakingLandbouSeksLys van Suid-Afrikaanse digtersIslamitiese StaatPornografieSeksuele opwekkingBrittany Ashton HolmesGroepsgebiedewetIndustriële RevolusieFiela se kindWebwerfKondensasieEskomKarooSeksposisieKultuurDuitse maselsErektiele disfunksieOlimpiese SomerspeleSonkragSirkelGeelsugTropiese sikloonBreingewasDistillasieJeuksiekte🡆 More