Modjadjibroodboom

Die Modjadjibroodboom (Encephalartos transvenosus) is 'n broodboom wat op die berghellings bo die hoofkraal van die reënkoningin, Modjadji, oos van Duiwelskloof, en in die Soutpansberg, Limpopo, voorkom.

Die boom kan tot 13 m hoog word en is een van die grootstes ter wêreld en ook die bekendste in Suider-Afrika.

Modjadjibroodboom
Modjadjibroodboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. transvenosus
Binomiale naam
Encephalartos transvenosus
Stapf & Burtt-Davy, (1926)

Die broodboom word goed beskerm deur die generasies reënkoninginne wat bygedra het tot die broodboomwoud. Die boom se FSA-nommer is 13.

Modjadjibroodboom
'n Modjadjibroodboom groei in die Manie van der Schijff Botaniese Tuin, Pretoria
Modjadjibroodboom
'n Stand Modjadjibroodbome onder beskerming in die Modjadji Hoofkraal, Limpopo

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LübeckKindermishandelingNatuurlike hulpbronMorfologie (taalkunde)Fibonacci-reeksWaterAfkortingD.J. OppermanSlangOseaanYslandKewerAdolf HitlerBreinkaartKonsentrasiekampTikTokSlag van Cuito CuanavaleLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBesnydenisLys van hoofstedeAntisemitismeReënMiddeloorontstekingNazi-DuitslandWater (molekuul)StadLys van elemente volgens simboolOntwerpWortelGrootste rampe in Suid-AfrikaLyfstraf in skoleVoortrekkermonumentNederlandBloeddrukBronsGeskiedenis van AfrikaansLys van Nederlandse skildersJakkalsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMeervoudDiarreeIronieGreen PornoRugbyIndustriële RevolusieTierMusieksimboleVerstedelikingFotoSonnestelselHemelvaartsdagWilna SnymanVryheidsmanifesTussenwerpselDuitsIngrid JonkerHartversakingAngolese BurgeroorlogMuskietSeksueel oordraagbare infeksieHerpes simplexJohannesburgMagsverheffingIdioomLys van Suid-Afrikaanse musikanteBakterieEjakulasieAluminiumDolfynGrondwet van Suid-AfrikaJan van TonderRymAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNaaldekokerKerrieKoerantVreesOranjerivier🡆 More