Jo Black: Afrikaanse sanger

Jo Black (gebore Januarie 1982) is 'n Afrikaanse sanger van Pretoria.

Jo het in Pretoria-Noord grootgeword en na skool in die konstruksiebedryf begin werk. Daarna begin hy sy eie inisiatief met die naam Be That Guy / Be That Girl, 'n beweging wat kinders help bou aan 'n positiewe houding, waarna hy sy musiekloopbaan begin.

Jo Black
GeboortenaamJo Usher Engelbrecht
GeboreJanuarie 1982
OorsprongSuid-Afrika
GenresAfrikaanse pop
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem, kitaar
Jare aktief2016 - nou
EtiketteInhoud Huis, Flagship Productions

Sy eerste enkelsnit Skepe word in Desember 2016 op YouTube vrygestel en bereik binne die eerste 5 maande 1 022 000 YouTube trefslae. Sy debuutalbum Skepe is op 31 Maart 2017 vrygestel.

Be That Guy-braai

Jo Black het die "'Be That Guy Braai" in Montana, Pretoria begin, "om hoop en inspirasie vir die manne te gee". Die "Be That Guy-braai"-konsep het versprei en word nou op Vrydae-oggende landwyd gehou.

Persoonlike lewe

Black ondergaan in September 2018 'n nekoperasie nadat twee van sy nekwerwels gedisintegreer het. Sy stembande was in gedrang en dokters het aanbeveel dat 'n operasie dringend uitgevoer word. Die operasie is op Sondag, 9 September 2018 suksesvol uitgevoer, en al Black se geskeduleerde optredes in September 2018 is gekanselleer.

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Musiekvideo's

Tags:

Jo Black Be That Guy-braaiJo Black Persoonlike leweJo Black VerwysingsJo Black BronneJo Black Eksterne skakelsJo BlackAfrikaansPretoriaPretoria-Noord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wayback MachinePampoentjiesVarkAkira ToriyamaLys van Suid-Afrikaanse skrywersVaginale kankerNieuwoudtvilleAkroniemTydKinkhoesLiesbreukNelson MandelaHennie MaasWitbloedselJavaScriptLys van woestyneTonnels van Củ ChiEAntjie KrogLikkewaanSwangerskapXhosaKompasOntsteking (geneeskunde)Drie SusterskerkeWeeluisPerdMediaWikiByOrtopedieAlfabetRussiesRykie van ReenenE-posMenslike seksuele gedragPolisieMoslemSmaakAppendiksGeografie van Suid-AfrikaAfrikaansKrampInsekGodsdiensVlag van AfghanistanTeologieLys van Griekse mitologiese figureKolitisJeugdagKlitorisMarie PentzBaltimoreByvoeglike naamwoordLys van kinderspeletjiesLys van elemente volgens simboolDramaOrkaan GustavVoorhuidVersamelnaamSeksuele stimulasieHondsdolheidMarsLettergreepMangelSlukdermBarionIndustriële RevolusieGoogle Translate🡆 More