soek

Hoe om deur Wikipedia te soek

Die normale soekfunksie

Daar behoort 'n klein teksveld aan die bokant van u skerm te wees, wat Deursoek Wikipedia gemerk is, net na Lees, Wysig en Wys geskiedenis. Tik eenvoudig waarvoor u soek in hierdie veld en druk die Enter-sleutel, of kliek op die vergrootglas-koppie.

Indien 'n bladsy reeds bestaan is die eerste paar letters dikwels voldoende om dit as opsie weergegee te sien. Tik byvoorbeeld net "Diab" in en die term "Diabetes" sal verskyn.

Dit is moontlik om aanhalingstekens te gebruik, maar moenie soek vir slegs woorde in aanhalingstekens nie. Probeer die soektog sonder aanhalingstekens eerste, en indien dit nie goed genoeg is nie, plaas soveel as moontlik woorde buite die aanhalingstekens of voeg meer terme by om die soektog te vernou.

Die uitgebreide soekfunksie

Indien 'n bladsy reeds bestaan sal die normale soekfunksie daarheen voer. Dit is egter ook moontlik om alle bladsye waar die soekwoord aangetref word te vind, nie net die een wat dit as titel het nie. Links is onder "Gereedskap" 'n knoppie "Spesiale bladsye". Kliek daarop en rol effens neer na "Lyste van bladsye". Daar is 'n skakel "Soek" wat aan die uitgebreide soekfunksie toegang verskaf. 'n Ander manier om dit te doen is om die "Deursoek Wiki soek"-soekveld leeg te laat en op die vergrootglas te druk.

Kategorieë

Soms kan die inligtings wat u soek teenwoordig wees maar onder 'n titel wat u nie verwag nie. Kategorieë is 'n goeie manier om hulle te vind. Gebruik gerus die normale soekfunksie om byvoorbeeld die Kategorie:Vygies te soek. Op hierdie kategorieblad sal u die bokklootjie vind wat u gesoek het.

Portale

'n Ander manier om te soek is om portale te gebruik. Daar is portale vir vakgebiede soos Portaal:Chemie of ander onderwerpe soos die Portaal:Suid-Afrika. Tik net "Portaal:" in die soekveld om te sien watter portale teenwoordig is.

Meer

Sien ook meta:Help:Searching vir meer gedetailleerde inligting oor hoe om doeltreffend te soek.

Tags:

soek Die normale funksiesoek Die uitgebreide funksiesoek Kategorieësoek Portalesoek Meersoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieDeon MeyerIntertekstualiteitMonopolieKunsmatige intelligensieMaatskappyTienerKasteel die Goeie HoopKoos du PlessisLetterkundeLeah van NiekerkCarles PuigdemontPadtekens in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidLemoenduifAardkorsGalileo GalileiPornografiese subgenresSelfstandige naamwoordFrankrykLys van ingelyfde NG gemeentesYslandBeroerteVloeistofBergpredikasieKoöperasiestoriesDirekte en Indirekte redeApostoliese KerkeSarah Rose KarrHolocaustBysteekHerpes simplexJeugdagVlag van Suid-AfrikaIndo-Europese taleGroenteSeksSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEksodus (uittog)AlfabetAfrikaansWaarheid-en-versoeningskommissieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKanadaLeierskapMediaWikiBorskankerSeksuele stimulasieRuhan du ToitYouTubeGedigOnderwysBloedvergiftigingDuitsWiskundeBobbejaanPlae van EgipteLegendeVerkleinwoordHemelvaartsdagElandréTropiese sikloonWoordeboek van die Afrikaanse TaalArendMahatma GandhiVeelvoudige sinDokterDramaWortelJacques LootsNeurenberg-verhoreNatuurrampHeks van HexrivierJo BlackWetenskaplike klassifikasiePlantDuifLionel Peterson🡆 More