Vagina

Die vagina of skede is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die baarmoeder met die buitekant van die liggaam verbind.

Die uitwendige deel word vulva genoem.

Vagina
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Vagina
Die menslike vulva met Engelse byskrifte.

Die vagina is geskik om die man se penis te ontvang tydens seksuele omgang. So word ook die saadvloeistof daarin uitgestort. As daar 'n swangerskap uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.

Die woord vagina is van Latynse afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.

Sien ook

Tags:

BaarmoederVulva

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoornaamwoordKuberkrakerLyfstraf in skoleFilosofieNG gemeente JansenvilleVerenigde KoninkrykBywoordDulcie van den BerghTussenwerpselLongontstekingSoweto-opstandBTWNylrivier (Suid-Afrika)MantisJames AlexanderLys van slangeCleopatra VIIBloedvergiftigingRuan PienaarPampoentjiesRieldansVisSkaakSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieHeuningSteve BikoKasteel die Goeie HoopStilleweOnderwys in Suid-AfrikaEjakulasieOlimpiese Somerspele 2024DemokrasieDawidMusiekHoenderKoringVulkaanAllan BoesakErfenisdag (Suid-Afrika)GeldAtlantiese OseaanAtoomOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van elemente volgens simboolSaldanhaMondOvulasieGraatjiemeerkatWater (molekuul)EugenetikaMusieksimboleTandbederfWaterstofGeskiedenis van Suid-AfrikaFrankrykPersAdolf HitlerSwart nasionalismeReg tot ‘n gesonde omgewingKakiebosSuid-Afrikaanse WeermagGianna MichaelsPaasfeesKomplementêre kleureLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNuwe TestamentHarry PotterKliniese depressieOopbroninhoudPersoonlikheidSuiwelprodukSlawernyVlekvrye staalZack du Plessis🡆 More