Vagina

Die vagina of skede is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die baarmoeder met die buitekant van die liggaam verbind.

Die uitwendige deel word vulva genoem.

Vagina
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Vagina
Die menslike vulva met Engelse byskrifte.

Die vagina is geskik om die man se penis te ontvang tydens seksuele omgang. So word ook die saadvloeistof daarin uitgestort. As daar 'n swangerskap uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.

Die woord vagina is van Latynse afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.

Sien ook

Tags:

BaarmoederVulva

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Limpopo (rivier)Slag van Cuito CuanavaleDieremishandelingDialoog in fiksieSwart menseWaarheid-en-versoeningskommissieLidwoordBek-en-klouseerHoofpynAfvalbestuurGordelroosLys van Afrikaanse rolprenteVars waterNag van die lang messeMiteWoordsoortUitwerking van klimaatsveranderingOrgasmeJeugdagWikiquoteKaapstadse waterkrisis 2015-2018AkroniemTussenwerpselWet op Verbod van Gemengde HuwelikeBoer Soek 'n VrouElektroniese of digitale mediaNic de JagerSitrusMark (ekonomie)Klimaatsverandering in AfrikaDundermBrendan PeyperProteïenGewone breukeMetafoorRenosterSebraErfenisdag (Suid-Afrika)Fiela se kindSendelingposisieGeldDie ontstaan van die dramaFacebookKommunismeDigvormGroot vyfKunstenaarGriekwa-AfrikaansOorkruipersTermietPeriodieke tabelMusiekKuberkrakerStereotipeVaginale kankerInflasieDoopBreinkaartSteve BikoPretoriaPlastiekWebwerfJan-Willem BreurePapierEeuMIVRonelda KamferKoorsKolorektale kankerVierkantswortelKarlien van JaarsveldLys van visseRooikatLieweheersbesieNasiebou🡆 More