Vagina

Die vagina of skede is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die baarmoeder met die buitekant van die liggaam verbind.

Die uitwendige deel word vulva genoem.

Vagina
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Vagina
Die menslike vulva met Engelse byskrifte.

Die vagina is geskik om die man se penis te ontvang tydens seksuele omgang. So word ook die saadvloeistof daarin uitgestort. As daar 'n swangerskap uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.

Die woord vagina is van Latynse afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.

Sien ook

Tags:

BaarmoederVulva

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuslandRugbyBywoordAfrikaSokkerDriehoekAborsieBynierKarakteriseringTreinSebraWortelHernubare energiePankreasVratWaterbesoedelingGroot vyfPampoentjiesAbsolute monargieWynand du ToitE-posErektiele disfunksieKlinkerHondAfrikaansGoogleKnieBTWLys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van politieke partye in Suid-AfrikaGordelroosTafelbergGrondwet van Suid-AfrikaAsiëJuraNasiebouMenseregtedagMigrasie van voëlsSkildklierGlobaliseringSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBreinkaartSoutsuurSendelingposisieHoenderGevolge van aardverwarming op oseanePretoriaPriemgetalSpelerposisies in rugbyParasitiese siektesKoperSenuweestelselKoorsblaarDonkieWaatlemoenEk is 'n Afrikaan (toespraak)GemeenskapsorganisasieMorfeemMangelNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySatellietfotoLimfvatstelselSelfmoordWikiquoteSeekatJak de PriesterGawes van die Heilige GeesMensAgtervoegselGroot TrekProstaatkankerRasionale getalLys van elemente volgens simboolDermpoliep🡆 More