Spelonkbaars

Die spelonkbaars (Dinoperca petersi) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika en Suid-Afrika voorkom tot by Mosselbaai.

In Engels staan die vis bekend as Cavebass.

Spelonkbaars
Spelonkbaars
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Dinoperca

(Lacepède, 1801)
Spesie:
D. petersi
Binomiale naam
Dinoperca petersi
(Day, 1875)

Voorkoms

Die kop, lyf en vinne is bruin en die liggaam is vol wit spikkels. Die vis word 75 cm lank en 6 kg swaar. Die agterste gedeelte van die dorsale vin is baie groter as die voorste gedeelte. Daar is twee wit strepe oor die kieudeksels. Die klein onvolwasse vissies se kleurpatroon is anders: hulle is silwer met bruin strepe oor die lyf met swart merke op die bruin gedeeltes.

Habitat en gewoontes

Die spelonkbaars kom in water van 5 – 75 m diep voor. Hulle skuil gewoonlik onder lyste of by die ingange van grotte. Hulle is meer aktief in die nag en vreet garnale, krappe en vis. Die vis is territoritaal en wanneer hulle verras word maak hulle tromgeluide met hul lugsakke.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Spelonkbaars VoorkomsSpelonkbaars Habitat en gewoontesSpelonkbaars Sien ookSpelonkbaars BronSpelonkbaars Eksterne skakelSpelonkbaars

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Enkelvoudige sinByung-Chul HanMynbouLys van slangeArabiesAfrikanersKoue OorlogTrigeminale neuralgieBerghaanSint JorisdagAfvalbestuurMoedersdagGesondheidTuberkuloseDemi Lee MooreEerste WêreldoorlogSeptimius AwardsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBloemfonteinNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHector PietersonStaalEskomSwartrenosterBoerboelWerkersdagHomoniemBrittany Ashton HolmesIsraelNag van die lang messeNederduitse Gereformeerde KerkAB de VilliersVraag en aanbodPerdebyeHernubare energieTamboraKrimpvarkieOutismeDermpoliepDiskriminasieStikstofSteve BikoWet op NaturellengrondDriedimensioneelSwawelBesnydenisProteaUitwerking van klimaatsveranderingRoofdierHondYslandSuurreënWikiStaatstoelaeEkonomie van Suid-AfrikaNamibiëTuisbladLys van Joodse feeste en herdenkingsGeletterdheidChromatografieOntwerpMaroela MediaGeografie van Suid-AfrikaGoudRefleksieHidroëlektrisiteitNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTweede WêreldoorlogWeer (meteorologie)Seksuele opwekkingAnale kankerUniegebouBek-en-klouseerLeierskap🡆 More