Boswitsuikerbos: Plantspesie

Die boswitkopsuikerbos (Protea mundii) is 'n struik wat aan die bekende Protea-genus van die Proteaceae-familie behoort.

In Engels staan dit as die Forest sugarbush bekend.

Boswitsuikerbos
Boswitsuikerbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Boswitsuikerbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. mundii
Binomiale naam
Protea mundii
Klotzsch, (1838)
Sinonieme
  • Leucadendron penicillatum Kuntze
  • Protea ovalis H.Buek ex Meisn.
  • Protea penicillata E.Mey. ex Meisn.
  • Scolymocephalus penicillatus Kuntze

Die blomdraende struik is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, is deel van die fynbos-bioom en en groei aan woudrande op hoogtes van 200 tot 1 300 m (660 to 4 270 voet). Dit word tot 8 m hoog. Die plant dra wit tot ivoorkleurige blomme, wat bye, skoenlappers en voëls aanlok. Die spesifieke naam is ter ere van Johannes Ludwig Leopold Mund, 'n Duitse natuurgeskiedenisversamelaar wat tot 1831 aan die Kaap en later dieper binneland toe aktief was.

Protea mundii word ook as 'n tuinplant verbou. Hierdie boom se FSA-nommer is 93.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Boswitsuikerbos Sien ookBoswitsuikerbos VerwysingsBoswitsuikerbos BronneBoswitsuikerbos Eksterne skakelsBoswitsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EreksieArmoedeKondensasieWayde van NiekerkSteentydperkWikiquoteMielieKarlien van JaarsveldGeweldKoperPampoentjiesVoorsetselTurksvyBloeddrukAntjie KrogBloedingHoofpynAustraliëKlem-in-die-kaakKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHoenderWes-KaapIvan ZimmermannAce MagashuleWaterpokkiesTaalDermpoliepGlobaliseringDeon MeyerAt BothaKasteel die Goeie HoopLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsStres in hoërskoolSosiale mediaKoos BekkerSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieKoorsKrimpvarkieAnrich HerbstFranklin D. RooseveltSaldanhabaaiInternetWayback MachineTafeltennisOligopolieNG gemeente JansenvilleKoppeltekenDoelwitGraatjiemeerkatZack du PlessisVoëlTrevor NasserRenteTobie CronjéBestaansboerderyDiepaartromboseNederlandsAardverwarmingBetonLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandNazi-DuitslandStilleweNasionale PartyKankerTranspirasiePlantHulpwerkwoordWaterbesparing in Suid-AfrikaKlimaatveranderingPriemgetalKonjunktivitisHemelvaartVeeartsLongAppel🡆 More