Spekvreters

Spekvreters (Cercomela) is 'n voormalige genus van voëls in die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes).

Spekvreters (Cercomela)
Spekvreters
'n Gewone spekvreter by Hardapdam.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cercomela

Bonaparte, 1856
Spesies

Sien teks.

Voëls in die genus is "spekvreters" genoem omdat hulle die gewoonte gehad het om aan die vet wat die Boere op die asse van hul ossewaens gesmeer het te pik.

Spesies in die genus is in 2012 in twee afsonderlike genera verdeel, naamlik: Emarginata en Oenanthe.

Voormalige spesies

Nou in Oenanthe (skaapwagters):

Nou in Emarginata:

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomHeupvervangingDruiweGianna MichaelsGalblaasGrondwet van Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesSkoenlapperKolorektale kankerCovid-19-pandemieMoslemSelfoonIngenieursweseMigrasie van diereGemeenskapsorganisasieKolitisMaatskaplike verantwoordelikheidRepubliek die KongoBreinkaartSkilpadDubbelpuntNierGeloftedagHernubare energieSkuinsstreepFinansiële staatVioolSwartkwasmuishondPrimêre sektor van die ekonomieKindermishandelingEk is 'n Afrikaan (toespraak)DonkieKoue OorlogRumatiekNatuurrampTrekarbeidKapitalismeMIV/vigs in Suid-AfrikaNapoleon BonaparteKongo-krisisVaginaPankreasToringEkonomie van Suid-AfrikaGoudkus (streek)WikiquoteGrondsoorteWaterHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalUnited Democratic FrontApartheidVigsVolstruisSeekoeiGroot vyfDie Laaste Avondmaal (Leonardo)HartversakingGevolge van aardverwarming op oseaneVars waterKalenderMangelAfrikaSeekatMeeueHolocaustWolfBosluisbytkoorsSonkragVulvaBruin menseTropiese sikloonNatuurlike hulpbronAngolese BurgeroorlogArabies-Israeliese konflikVoël🡆 More