Spektraallyn

’n Spektraallyn of spektrale lyn is ’n donker of helder lyn in ’n andersins ononderbroke elektromagnetiese spektrum.

Dit word veroorsaak deur die gebrek aan of oormaat van fotone of ligpartikels in ’n spesifieke frekwensie.

Spektraallyn
Ononderbroke spektrum
Spektraallyn
Emissielyne
Spektraallyn
Absorpsielyne

Wanneer fotone geabsorbeer word, vorm donker lyne, oftewel absorpsielyne. Wanneer hulle uitgestraal word, vorm ligte lyne, oftewel emissielyne.

Elke element het ’n kenmerkende stel spektraallyne. Dit word onder meer in die sterrekunde gebruik om te bepaal uit watter stowwe ’n ster bestaan.

Tags:

Elektromagnetiese spektrumFrekwensie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Martin Luther King jr.AardbewingKongo-krisisSuurstofGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWortelJudaïsmeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWiskundige terminologieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOligopolieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBek-en-klouseerFaf de KlerkWetenskaplike klassifikasieInentingKolonisasieWet op Bantoe-onderwysLuiperdDonkieJo BlackKlimaatsverandering in Suid-AfrikaEmo AdamsGesondheidDataverwerkingJan van RiebeeckNederlandsEkonomieOogproblemeTennisParkinson se siekteMosesTropiese sikloonVerkleurmannetjieFacebookJode in Suid-AfrikaBoelieryNetbalJan van TonderInfeksieKindermishandelingOseaanAluminiumKimberleyAborsieAfrikaanse TaalmonumentKoperGewone breukeInligtingJohannes MeintjesKorrupsieAalwynMandalaOopbroninhoudMondSaartjie BaartmanCristiano RonaldoBruto binnelandse produkHomofoonSinoniemViëtnamKontinentKoolhidraatWinterTylaAnneli van RooyenTandbederfKriekKweekhuisgasOrthopteraLionel PetersonLys van nedersettings in Suid-AfrikaSeisoenLys van kinderspeletjies🡆 More