Spektakelpas: Bergpas in Suid-Afrika

Die Spektakelpas is 'n bergpas op die R355-streeksroete wat Springbok in Namakwaland verbind met Komaggas, Grootmis en De Beers se diamantdorp en hawe Kleinzee aan die Atlantiese Oseaan.

Kleinzee is ongeveer 100 km van Springbok. Die pas is in 1896 gebou en lê 22km wes van Springbok. Dit bereik 'n hoogte van 600m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:20.

Spektakelpas
Ligging Tussen Springbok en Komaggas
Maksimumhelling 1:20
Hoogte 600m
Oppervlak Grond
Pad R355

Sien ook

Verwysings

17°38′27.43″O / 29.6835778°S 17.6409528°O / -29.6835778; 17.6409528

Tags:

Atlantiese OseaanBergpasDe BeersGrootmisKleinzeeKomaggasNamakwalandR355 (Suid-Afrika)Springbok, Noord-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaasfeesKlankRoofvoëlOrthopteraSoortnaamDiepaartromboseTurkyeMagneetNamakwalandLandbouTweede WêreldoorlogVoorvoegselAfro-AmerikanersGeslagVoortrekkersBedryfstelsel (inligtingstegnologie)StereotipeCorioliskragKnieRassismeChatGPTAfrikanernasionalismeProstaatkankerVoëlFinansiële staatPesachNarsismeBorsMahatma GandhiVioolBeroerteWetenskaplike klassifikasieGriekwa-AfrikaansDie GelofteKolonoskopieElon MuskBewussynSonnestelselNederlandEweknienetwerk23 AprilCleopatra VIIDialoog in fiksieBesnydenisKangaroeGeboorteGrondwetLeierMynbouBruto binnelandse produkBreinvliesontstekingOorstromingVoorsetselStollingsgesteenteVloeistofSout (chemiese stof)VerkragtingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSilwerStaalEkonomiese sektorLatynSint JorisdagDesimale breukeKunsmatige algemene intelligensieWapen van Suid-AfrikaStaatstoelaeFibonacci-reeksTrigeminale neuralgieToerismeInligtingSteve BikoKindersiektesTuberkuloseSwart mense🡆 More