Sosiale Wetenskap

Sosiale wetenskap is die tak van wetenskap wat handel oor die studie van menslike gemeenskappe en die verhoudings tussen individue binne dié gemeenskappe.

Die term is voorheen gebruik vir die veld sosiologie, die oorspronklike "wetenskap van die gemeenskap", wat in die 19de eeu gevestig is. Benewens sosiologie sluit dit nou ’n verskeidenheid akademiese dissiplines in, soos antropologie, argeologie, ekonomie, linguistiek, sielkunde en politieke wetenskap.

Sosiale Wetenskap
Argeologie is ’n dissipline van sosiale wetenskap.

Die geskiedenis van sosiale wetenskap het ná 1650 tydens die Verligting begin, toe daar ’n omwenteling in natuurfilosofie plaasgevind en die mens se begrip van wat "wetenskaplik" is, verander het. Sosiale wetenskap het voortgespruit uit die morele filosofie van die tyd en is beïnvloed deur die tydperk van rewolusies, soos die Nywerheidsomwenteling en die Franse Rewolusie.

Takke

Sosiale wetenskap bestaan uit verskillende takke wat op universiteitsvlak nagevors word. Dié dissiplines word gedefinieer en erken deur die akademiese joernale waarin navorsing gepubliseer word en die verenigings en akademiese departemente waartoe die kenners behoort. Van dié takke het verskeie ondergeskikte dissiplines of takke en die onderskeid tussen hulle is soms vaag.

Van die takke is:

Verwysings

Skakels

  • Sosiale Wetenskap  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AntropologieArgeologieEkonomieLinguistiekMensPolitieke wetenskapSielkundeSosiologieWetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van die BoererepubliekeProvinsies van Suid-AfrikaSneeuGenitale vratLys van nedersettings in Suid-AfrikaPampoentjiesFotosinteseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAsemhalingVeelvoudige sinPersoonlikheidAfrikaansPlantluisAborsieSwart nasionalismeGeldLieweheersbesieJeuksiektePriemfaktorHeks van HexrivierHindoeïsmeLys van bekende Suid-AfrikanersWikimedia-stigtingMalariaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKongo-krisisSlag van BloedrivierRasionale getalKunselementeFilosofieSamestellingWolkRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Spoorvervoer in Suid-AfrikaBeesSteve BikoApokriewe boekeBank (finansiële instelling)MiddeloorontstekingWynand du ToitNatuurbewaringFiela se kind (rolprent)HortologieMusiekLionel PetersonEmfiseemGeskiedenis van Suid-AfrikaDomkragKlankverskynselsBiodiversiteitWinterPoësieCounter-Strike 2Saartjie BaartmanHipoteseWêreldwye webTreinNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLongontstekingArmoedeDigvormKlein-KarooVolstruisWisselkoersRenosterAdolf HitlerKasterolieSelParasitiese siektesBywoordSleutel (musiek)Wêreld- Ekonomiese ForumBruin menseDwelmmiddelGlobaliseringKanker🡆 More