Solwezi

Solwezi is 'n dorp in die noordweste van Zambië en ondanks sy geskatte bevolking van net 5 949 in 2009 die Noordwestelike Provinsie se hoofstad.

Solwezi
Solwezi is in Zambië
Solwezi
Solwezi
Koördinate: 12°11′0″S 26°24′0″O / 12.18333°S 26.40000°O / -12.18333; 26.40000 26°24′0″O / 12.18333°S 26.40000°O / -12.18333; 26.40000
LandVlag van Zambië Zambië
ProvinsieWestelike provinsie
Hoogte
1 235 m (4 052 ft)
Bevolking
 • Totaal65 000
TydsoneUTC+2 (SAST)

Die dorp verleen sy naam aan een van Zambië se agt Rooms-Katolieke bisdomme wat in 2004 uit 67 048 lidmate bestaan het, oftewel amper 10% van die inwoners van die bisdom – heelwat minder as die landswye gemiddeld van 28% Katolieke. 'n Satellietkampus van die Universiteit van Zambië was veronderstel om tot onafhanklike universiteit te ontwikkel, maar die plan is nooit uitgevoer nie.

Die beste manier om Solwezi te bereik is per pad uit die Koperstreek, 173 km van Chingola af. Dit is 'n bedrywige dorp met vulstasies, banke en winkels vir basiese voorrade. Hier is selfs 'n winkel (in Independencelaan) van die Suid-Afrikaanse kruidenier Shoprite. Die Changa Changa Hotel bied redelike verblyf.

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

HoofstadNoordwestelike Provinsie (Zambië)Zambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike skeletHartaanvalVuurEngelsWeer (meteorologie)KleinkolmuskeljaatkatMenseregtedagVier temperamenteDesiré GardnerLibiëLys van slangeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBosluisMusieksimboleBrasiliaanse nasionale rugbyspanJoodse kalenderBorsteA.J. ApplegateCSSPaasfeesDagroofvoëlsKlimaatVlag van BangladesjSkoonma-se-tongGoogle MapsHadjErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Seksuele stimulasieRina HugoSelfstandige naamwoordDie BylAleksei NawalniMondEuropese UnieLiesbreukSuid-Afrikaanse randFacebookLandbouNieu-SeelandVlag van AfghanistanGoogleNierEmily HobhouseVigsAkroniemCarike KeuzenkampTierboskatKoöperasiestories2024 Australiese Grand PrixLiewe HeksieKoningPlae van EgipteSesnasies-toernooiSkarlakenkoorsLys van bekende Suid-AfrikanersSonnestelselPsigopatieBloedvergiftigingLongontstekingMeervoudKoue OorlogGeurmiddelKrieketSusan CoetzerKoorsMuishondDrie SusterskerkeNazi-DuitslandRenteVolumeKonjunktivitisRugbywêreldbeker 1991KlankverskynselsKunsmatige intelligensie🡆 More