Soebatsfontein

Soebatsfontein is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Dit is noordoos van Hondeklipbaai en wes van Kamieskroon in Namakwaland.

Soebatsfontein
Soebatsfontein is in Noord-Kaap
Soebatsfontein
Soebatsfontein
Soebatsfontein Soebatsfontein se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°7′0″S 17°35′0″O / 30.11667°S 17.58333°O / -30.11667; 17.58333 17°35′0″O / 30.11667°S 17.58333°O / -30.11667; 17.58333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKamiesberg
Oppervlak
 • Totaal0,42 km2 (0,16 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal276
 • Digtheid657/km2 (1 700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.8%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense97.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.4%
 • Tswana 1.8%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
8257

Geskiedenis

Die nedersetting se naam het ontstaan toe Hendrik Stievert in 1798 by die fontein in hegtenis geneem is deur Boesmans onder bevel van Barend Goeieman. Hendrik was toe die plaasvoorman van die weduwee Van der Westhuizen. Sy Khoikhoi veewagter het hom hoor soebat vir sy lewe - tevergeefs.

Vandag loop die grense van sewe plase by die fontein bymekaar.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Soebatsfontein GeskiedenisSoebatsfontein Sien ookSoebatsfontein BronSoebatsfontein VerwysingsSoebatsfonteinHondeklipbaaiKamieskroonNamakwalandNedersettingNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedselkettingIdioomLidwoordRugbyRumatiekKaaps-Hollandse stylAsemhalingDurbanOligopolieNatuurStaalNarsismeVaginale kankerGeelsugGeloftedagLys van Griekse mitologiese figureTandbederfDoelwitKarooSwangerskapRuslandTermiese geleidingsvermoëDermpoliepKoedoeEllipstekenPriemfaktorHemelvaartsdagNasionalismeEk is 'n Afrikaan (toespraak)Lys van Afrikaanse skrywersVulkaanGordelroosLuiperdKonsentrasiekampWoestynPlantluisSteenkool in Suid-AfrikaGroot GatImpakte van toerismePresident van Suid-AfrikaLoftus MaraisAfrikaansKankerKlimaatsverandering in AfrikaAardbewingGianna MichaelsLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSmaakVormEnsiklopedieKaapse florarykDokterTweede VryheidsoorlogOnderwerp (taalkunde)Kunsmatige intelligensieBlaarAarde se atmosfeerThe CranberriesUKhahlamba-DrakensbergparkKrieketDepressie (gemoedstoestand)Water (molekuul)DigvormTropiese sikloonSiya KolisiBaälOmtrek, oppervlakte en volumeHondeklipbaaiSpringbokGedigDieregeluideJeuksiekteChemiese elementWolfAlkoholismeToestand van materieAustralië🡆 More