Sochi Autodrom

Die Sochi Autodrom (Russies: Сочи Автодром), ook bekend as die Sochi Internasionale Straatbaan en die Sochi Olimpiese Parkbaan, is 'n 5,848 km lange Formule Een motorrenbaan in die ontspanningsdorp Sotsji langs die Swartsee in Rusland.

Sochi Autodrom
Sochi Autodrom
Ligging Sotsji, Krasnodar Krai, Rusland
Tydsone MSK+0 (UTC+04:00)
Koördinate 43°24′37″N 39°58′06″O / 43.410278°N 39.968271°O / 43.410278; 39.968271 39°58′06″O / 43.410278°N 39.968271°O / 43.410278; 39.968271
FIA Gradering 1
1e Sooispit Julie 2011
Geopen 21 September 2014
Argitek Hermann Tilke
Groot byeenkomste FIA Formule Een
Russiese Grand Prix
GP2-reeks
GP3-reeks
TCR Internasionale Reeks
Russiese Toermotorkampioenskap
Grand Prix-renbaan
Lengte 5.848 km (3.634 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:40.896 (Vlag van Finland Valtteri Bottas, Williams, 2014, Formule Een)
Kortbaan
Lengte 2.313 km (1.437 mi)

Die baan is soortgelyk aan die Circuit Gilles Villeneuve en die Sydney Olimpiese Parkbaan, omrede dit rondom 'n Olimpiese stadion gebou is; in hierdie geval, die Sochi Olimpiese Park, plek van die Olimpiese Winterspele 2014.

Dit huisves die Russiese Grand Prix, 'n wêreldkampioenskapsren, sedert 2014, aanvanklik vir 'n sewe-jaar kontrak.

Wenners van die Russiese Grand Prix te Sotsji

Jaar Renjaer Vervaardiger Renbaan Verslag
2021 Sochi Autodrom  Lewis Hamilton Sochi Autodrom  Mercedes Verslag Sotsji
2020 Sochi Autodrom  Valtteri Bottas Sochi Autodrom  Mercedes Verslag
2019 Sochi Autodrom  Lewis Hamilton Sochi Autodrom  Mercedes Verslag
2018 Sochi Autodrom  Lewis Hamilton Sochi Autodrom  Mercedes Verslag
2017 Sochi Autodrom  Valtteri Bottas Sochi Autodrom  Mercedes Verslag
2016 Sochi Autodrom  Nico Rosberg Sochi Autodrom  Mercedes Verslag
2015 Sochi Autodrom  Lewis Hamilton Sochi Autodrom  Mercedes Verslag
2014 Sochi Autodrom  Lewis Hamilton Sochi Autodrom  Mercedes Verslag

Verwysings

Tags:

Formule EenRussiesSotsjiSwartsee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaMateriaalDuitslandEngelsPerdebyeKoerantSuiwelprodukAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidArabiesByung-Chul HanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NedersettingStilleweKoolstofKonsentrasiekampDemokratiese Republiek die KongoGordelroosLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Wêreld- Ekonomiese ForumLeenwoordSimboolGrondsoorteHoofpynVerlede tydOutismeDesimale breukeLandbouOu Apostoliese KerkBloedsomloopstelselDepressie (gemoedstoestand)SkynprivaatnetwerkDonkieSiekteOlimpiese SpeleWoordeboek van die Afrikaanse TaalAfvalbestuurMoedersdagKaapstadNic de JagerKlereJodeVrystaatMartin Luther King jr.SlangBeaufortskaalInligtingBestaansboerderyDroogteKunsHartaanvalBreinKlimaatveranderingHoofkarakterDiskriminasieSkoolJapie GreylingSpringbokkeAardbewingPriemgetalGeslagEiffeltoringJohannesburgWilna SnymanSonnetWaarheid-en-versoeningskommissieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HidroëlektrisiteitInstagramWelwillendheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVleilandIsraelToerismeAl-FatihaNarsistiese persoonlikheidsteuringVeelvoudige sin🡆 More