Snoek: Eetbare seevis

Snoek (Thyrsites atun) is gesogte, eetbare seevis wat aangetref word van Moçâmedes (tussen 1985 en 2016 Namibe) tot by Tafelbaai en ook by Valsbaai, Mosselbaai en soms tot so ver as Algoabaai.

Dit kom ook voor by Tristan da Cunha, Suid-Australië, Nieu-Seeland en Chili. Die vis kom voor in trekskole; in die Kaap van September tot Junie.

Snoek
Snoek: Voorkoms, Habitat en gewoontes, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Gempylinae
Genus:
Thyrsites

Cuvier, 1832
Spesie:
T. atun
Binomiale naam
Thyrsites atun
(Euphrasen, 1791)
Snoek: Voorkoms, Habitat en gewoontes, Sien ook
Verspreiding van die Snoek.

Dié vis is 'n soutwater spesie en moenie met die Varswatersnoek (Afrika-greepvis) verwar word nie.

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is blougrys aan die bokant en silwer aan die onderkant. Die vis is lank en plat en het 'n lang dorsale vin wat swart is. Agter die dorsale en anale vinne is 5 – 7 klein vinnetjies. Die sylyn is aaneenlopend. Die vis word 1.8 m lank en weeg dan 9 kg.

Habitat en gewoontes

Die vis leef bedags naby die bodem op die kontinentale bank en naby eilande. Snags kom hulle na die oppervlakte van die oseaan. Hulle vreet pelagiese vis: sardyne, ansjovis, rooioog-rondeharing en skaaldiere. Die onvolwasse vis vreet hoofsaaklik lanternvis, familie Myctophidae. Snoek is 'n gesogte eetvis en het kommersiële waarde in Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland en die suide van Suid-Amerika.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Snoek VoorkomsSnoek Habitat en gewoontesSnoek Sien ookSnoek BronneSnoek Eksterne skakelSnoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwaelStilleweWithaaiSelfstandige naamwoordTaalDuitslandAnilingusInvloed van vigs op die ekonomieDroomRenosterHartseerMalariaNapoleon BonaparteWaterstofJan van RiebeeckLangste woordWetenskaplike klassifikasieRasionale getalPoesEkologieDeelwoordIndustriële RevolusieHoofstadVoornaamwoordLys van myne in Suid-AfrikaItaliëBoontjieHerpes simplexSwawelBlaarEngelandRuslandVierkantswortelBysteekOorstromingMarie AntoinetteDonkieKunselementePersoonlike voornaamwoordLys van politieke partye in Suid-AfrikaPlae van EgipteAfvalbestuurBlomSeegolfLys van nedersettings in Suid-AfrikaPoësieVars waterLabia (geslagsdele)SatellietfotoGrondsoorteDiatomiese molekuulReg tot ‘n gesonde omgewingDwelmmiddelVerkleinwoordFisiese oefeningAtoomFotosinteseMisdaadromanAardeReënBevolkingWeerfrontVerkleurmannetjieTatoeëermerkPuberteitGevolge van aardverwarming op oseaneOrale seksKunsDesmond TutuOnse VaderMoslemNasionale PartyGeelhoutLieweheersbesieVraag en aanbodWerkloosheidGeloftedagTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)🡆 More