Sneeubal

Die Sneeubal (Dryoscopus cubla) is 'n algemene standvoël in Afrika suid van die ewenaar.

Die voël is 17 cm groot en weeg 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-backed puffback.

Sneeubal
Sneeubal
D. c. okavangensis, mannetjie
Sneeubal
wyfie van die nominale ras
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Malaconotidae
Genus:
Dryoscopus
Spesie:
D. cubla
Binomiale naam
Dryoscopus cubla
(Shaw, 1809)

Verspreiding en leefgebied

Dit word aangetref in tuine, ruigtes, rivierbos, bosveld, verskillende tipes boomveld, wattelplantasies of in die woudblaredak. Dit word aangetref vanaf suid-Somalië tot aan die Suid-Afrikaanse kuslyn.

Subspesies

Ses subspesies word erken:

  • Dryoscopus cubla affinis – suidelike Somalië, oostelike Kenia en noordoostelike Tanzania
  • Dryoscopus cubla nairobiensis – van sentraal Kenia tot noordelike Tanzanië
  • Dryoscopus cubla hamatus – van noordelike Angola tot suidwestelike Kenia, oostelike Tanzanië en noordelike Mosambiek
  • Dryoscopus cubla chapini – noordoostelike Suid-Afrika en suidelike Mosambiek
  • Dryoscopus cubla okavangensis – suidelike Angola, Namibië, suidelike Zambië en noordelike Botswana
  • Dryoscopus cubla cubla – suidoostelike Suid-Afrika

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Sneeubal Verspreiding en leefgebiedSneeubal SubspesiesSneeubal FotogalerySneeubal Sien ookSneeubal BronSneeubal Eksterne skakelsSneeubal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

C. Louis LeipoldtLiefdeMusieksimboleAarde se atmosfeerPad na jou hartMaag7de LaanRuslandFossielbrandstofStellenboschHernubare energieVratGenitale vratLetterlike en figuurlike taalgebruikJan van RiebeeckMonopolieKoolhidraatOranjerivierLiewe HeksieBruin menseSkildklierVingerseksCristiano RonaldoEiffeltoringVaste stofTaalfossielRefentse MorakeAfrikanersSuid-EuropaWeer (meteorologie)VersamelnaamSuikersiekteStilleweKoringByvoeglike naamwoordSwartrenosterPapegaaieNoordwesBewussynDigvormAntoniemToestand van materieVerdampingSomerNeerslagGamelanWitrenosterSpringbokCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVulvaCarles PuigdemontBraaiDeelteken en umlautTrappe van vergelykingMensLys van Afrikaanse rolprenteMieliestronkBoor (element)GroepsgebiedewetWikiquoteSelfmoordGloeilampHemelvaartTandbederfMenslike seksuele gedragInentingMikro-ekonomieNasionale VrouedagTermietWaterbesparing in Suid-AfrikaOranje-VrystaatOmgewingsbeheerDolfyn🡆 More