Slymvis

Die Slymvis (Leiognathus equulus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf die Rooisee tot by die Groot-Visrivier.

In Engels word die vis Slimy genoem.

Slymvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Leiognathus
Spesie:
L. equulus
Binomiale naam
Leiognathus equulus
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer met dowwe lyne aan die bokant van die sylyn. Die anale, pektorale en bekken vinne is almal dofgeel. Die vis word tot 25 cm lank.

Habitat

Die vis verkies sagte bodems van tot 40 m diep om in te leef en eet bodem skaaldiere. Die onvolwasse visse leef in riviermondings en eet planktoniese skaaldiere. Die vis skiet kuit gedurende Oktober tot Maart langs die kus van KwaZulu-Natal. Die vis word hoofsaaklik gebruik as aas.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Slymvis VoorkomsSlymvis HabitatSlymvis Sien ookSlymvis BronSlymvis VerwysingsSlymvis Eksterne skakelsSlymvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfvalbestuurKunsmisTuisbladJohannes HahnGeprosesseerde kosWoordsoortMeningsverskil oor aardverwarmingBoelieryE-posBeroerteVraag en aanbodHernubare energieKongo-krisisMetafoorNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRumatoïede artritis3D-rolprentBloukraanvoëlMierWaterstofByDemografie van Suid-AfrikaVolstruisKatInligtingRomanKarooJanie du PlessisKwaZulu-NatalTrekarbeidKunsmatige algemene intelligensieKunsLiesbreukKuberkrakerAntjie SomersWoestynLys van kinderspeletjiesSendelingposisieNeerslagLandbouKolonialismeSeksuele opwekkingWitbloedselKweekhuisgasMenslike skeletResensieLys van bekende Suid-AfrikanersWeer (meteorologie)KangogrotteGawes van die Heilige GeesRenaissanceSteenkool in Suid-AfrikaAngina pectorisBlourokkePersentasieVennootskapPenisJudaïsmeBreingewasTydBeeldspraakPubliekVaginaLys van Joodse feeste en herdenkingsIngrid JonkerDieremishandelingTelefoonKondensasieVulkaanAsemhalingHoofkarakterHannes van WykChristiaan BarnardMynbou🡆 More