Slym-Klipkabeljou

Die slym-klipkabeljou (Epinephelus tauvina) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Greasy rockcod.

Slym-klipkabeljou
Slym-Klipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Epinephelus
Spesie:
E. tauvina
Binomiale naam
Epinephelus tauvina
Forsskål, 1775

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is vaalgrys tot bruin en bedek met oranje-rooi kolletjies. Daar is somtyds ook 'n klomp swart vlekke te sien by die basis van die dorsale vin. Die vis word tot 75 cm lank.

Habitat

Die vis leef in skoon water in rots en koraalriwwe tot op dieptes van 52 m maar kom nie voor in riviermondings nie soos ander spesies van dieselfde familie nie. Die vis vreet hoofsaaklik vis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Slym-Klipkabeljou VoorkomsSlym-Klipkabeljou HabitatSlym-Klipkabeljou Sien ookSlym-Klipkabeljou BronSlym-Klipkabeljou Eksterne skakelSlym-Klipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatAtlantiese OseaanPoesLuiperdVerdampingCutt GlasMateriaalHeuningTsoenamiVigsJo BlackDoelwitJames AlexanderLys van landePeach van PletzenPomeloKoolhidraatTafeltennisElandréMenslike penisgrootteChristendomTaylor SwiftRamsar-vleilande in Suid-AfrikaVisKomplementêre kleureAkwariumPrimêre sektor van die ekonomieJode in Suid-AfrikaBeenbreuke en ontwrigtingsGriekse mitologiePoësieGalileo GalileiVreesKrimpvarkieSuiwelprodukSlag van BloedrivierSuid-AfrikaLiefdeLys van slangeWiskundeVerenigde State van AmerikaSelfieVulkanismeWindPsigopatieNeurenberg-verhoreRicus NelEkonomieWoordeboek van die Afrikaanse TaalKoperGordelroosNylrivierLionel MessiVraag en aanbodRooikatRooms-Katolieke KerkFranklin D. RooseveltNadia ValvekensTradisionele literatuurHamilton WesselsRobbie WesselsBrugKindersiektesSpinnekopJaarLys van Suid-Afrikaanse musikanteStikstofAnrich HerbstSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieMusiekteaterSoogdierWiskundige terminologiePampoentjies🡆 More