Slurry

Slurry is 'n nedersetting in die Noordwes, Suid-Afrika.

Die dorpie is tussen Zeerust en Mahikeng op die R27 hoofpad. In 1916 is 'n groot sementaanleg op die plaas Rietvallei opgerig en die meeste inwoners is werksaam by die aanleg. Die kalkklip word naby die dorp gemyn en die naam is afgelei van die Engelse woord "slurry" vir die mengsel van grondstowwe.

Slurry
Dorpie
Slurry is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Slurry
Slurry
Slurry Slurry se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°49′0″S 25°51′0″O / 25.81667°S 25.85000°O / -25.81667; 25.85000 25°51′0″O / 25.81667°S 25.85000°O / -25.81667; 25.85000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitMahikeng
Oppervlak
 • Totaal33,21 km2 (12,82 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal587
 • Digtheid18/km2 (50/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense19.6%
 • Indiërs/Asiërs6.3%
 • Bruin mense3.8%
 • Swart mense70.3%
Taal (2011)
 • Tswana55.2%
 • Afrikaans22.3%
 • Engels9.2%
 • Zoeloe6.3%
 • Ander7.0%
Poskode (strate)
2895
Poskode (posbusse)
2895
Skakelkode018

Sien ook

Bronne

Tags:

1916MahikengNoordwesSuid-AfrikaZeerust

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DermpoliepWynand du ToitAfrikaanse TaalmonumentAluminiumD.J. OppermanTsoenamiGeloftedagTierMane van GalileiUitwerking van klimaatsveranderingRekenaarWerkersdagJan van TonderRooibokPriemgetalEuropaKleurArmoedeverligtingHeupFiksieSeksLys van Afrikaanse televisiereekseMalariaGriepKasteel die Goeie HoopIngenieursweseAsiëEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSonnestelselSendelingposisieGalblaasTatoeëermerkMenstruasieSteenkoolOos-KaapLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaApartheidGeografie van Suid-AfrikaInentingWitbloedselBloedsomloopstelselVloeistofMosambiekLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SprokieAnglo-BoereoorlogDigvormKlavierVaste stofAarde se atmosfeerSkisofrenieSwaweldioksiedJode in Suid-AfrikaKasterolieSwangerskapVoëlAardkorsKoolhidraatMenseregteRuslandMuskietMonopolieGianna MichaelsPad na jou hartLidwoordDiarreeAsemhalingKunsmatige intelligensieWolfKriekKlereGeelhoutMosambiekkanaal🡆 More