Slankveër

Die Slankveër (Parapriacanthus ransonneti) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Koffiebaai.

Dit kom nie in die Rooisee voor nie. In Engels staan die vis bekend as die Slender sweeper.

Slankveër
Slankveër
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Parapriacanthus
Spesie:
P. ransonneti
Binomiale naam
Parapriacanthus ransonneti
Steindachner, 1870

Voorkoms

Die vis se lyf is 'n dowwe pienk of geelgroen en die pens en kante van die kop is silwergeel. Daar is 'n nou, donker ring rondom die stertvin se basis terwyl die stertvin se punte bruinerig is. Die vis word 10 cm lank.

Habitat

Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 4 – 50 m diep is. Die vis vorm groot skole wat in grotte of by rotsrifwande voorkom.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Slankveër VoorkomsSlankveër HabitatSlankveër Sien ookSlankveër BronSlankveër VerwysingsSlankveër Eksterne skakelSlankveër

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Randall WicombAardeTandbederfBlaarSkildklierKultuurLys van Afrikaanse televisiereekseTobie CronjéIdioomWoordsoortPinksterVulvaAgtervoegselEskomJanie du PlessisBetonVars waterKommunikasieShakaGroot TrekTwaalf Stamme van IsraelHerpes simplexEkonomiese sektorSinoniemJakobProsaPornografiese akteurAkademiaFosforAfrikaanse woordelys en spelreëlsYstervarkKolitisSias ReineckeBoelieryBrugOlifantGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMaanKniePerdebyeJodeGroepsgebiedewetKatoenSatellietEvangelies Gereformeerde KerkPersoonlikheidNarsismeGeestesgesondheidOnderwys in Suid-AfrikaRegardt van den BerghLys van oseane, seë en mereKaapstadse waterkrisis 2015-2018Carike KeuzenkampNatuurlike hulpbronRenaissanceReg tot ‘n gesonde omgewingPikkewynMasturbasieBoer Soek 'n VrouLetterlike en figuurlike taalgebruikSelKrimpvarkieWet op NaturellengrondLys van Kaapstad se voorstedeDansVarkgriepCutt GlasAfrikaansVerkragtingChemiese elementHartUniegebou🡆 More