Slanksandkruiper

Die Slanksandkruiper (Rhinobatos holcorhynchus) is 'n sandkruiper wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by Port Shepstone.

Die rug van die sandkruiper is olyfgroen en somtyds is daar donker kolle op. Daar is 'n prominente swart kol op die onderkant van die snoet. In Engels staan die vis bekend as die Slender guitarfish.

Slanksandkruiper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. holcorhynchus
Binomiale naam
Rhinobatos holcorhynchus
Norman, 1922
Sinonieme

Rhinobatus holcorhynchus (Norman, 1922)

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Slanksandkruiper Sien ookSlanksandkruiper BronSlanksandkruiper VerwysingsSlanksandkruiper Eksterne skakelSlanksandkruiper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op Bantoe-onderwysWebwerfGeslagsgelykheidHemelvaartHindoeïsmeKunstenaarSkynprivaatnetwerkMaatskappyNederduitse Gereformeerde KerkE-posAnneli van RooyenTweede VryheidsoorlogTarentaleBronsElektrodeTussenwerpselProksemikaTienerPlaattektoniekErfenishulpbronAdolessensieHandelsmerkHector PietersonLys van elemente volgens simboolTopsy SmithAngina pectorisGordelroosVennootskapHokkieBronadresNamakwalandSkoolAardedagJan van TonderKerrieCristiano RonaldoTropiese sikloonAfrikaanse TaalmonumentVerlede tydSinkJoodse kalenderKoue OorlogFinansiële staatKommaTuberkuloseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SoortnaamLoodGoudKersfeesNierCorioliskragZoeloeAB de VilliersRooilipslangNavorsingPerdBysteekTamatieAtoomJakkalsRookgewoonteSwart menseFabelWaterbesoedelingKoos du PlessisKookpuntJode in Suid-AfrikaPeriodieke tabelHernubare energieAarverkalkingLionel PetersonGianna MichaelsVoornaamwoordSkildklierTelkom🡆 More