Slankklipkabeljou

Die slankklipkabeljou (Anyperodon leucogrammicus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese-Stille Oseaan area, die Rooisee en langs die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by sentraal Mosambiek.

Hierdie vis is egter uiters seldsaam in Suid-Afrikaanse waters. In Engels staan die vis bekend as die Slender rockcod.

Slankklipkabeljou
Slankklipkabeljou
Anyperodon leucogrammicus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Anyperodon

Guenther, 1859
Spesie:
A. leucogrammicus
Binomiale naam
Anyperodon leucogrammicus
(Valenciennes, 1828)

Identifikasie

Die vis word tot 52 cm lank. Die vis se lyf is langer en dunner as die meeste klipkabeljou spesies. Dit is bruin-grys van kleur en daar is baie oranje-rooi kolletjies in rye op die kop en lyf. Daar is ook vier vertikale strepe op die sye wat met tyd verdwyn.

Die vis leef in aflandige koraalriwwe in water wat 5 tot 80m diep is. Hulle is alleenlopers en geheimsinnig en hulle vreet hoofsaaklik klein vissies.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Slankklipkabeljou IdentifikasieSlankklipkabeljou Sien ookSlankklipkabeljou BronSlankklipkabeljou VerwysingsSlankklipkabeljou Eksterne skakelSlankklipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuberkuloseMondKunstenaarVraag en aanbodMark (ekonomie)BywoordEnsiklopedieLangste woordWhatsAppApostoliese GeloofsbelydenisNarsismeTrekarbeidPubliekLys van Suid-Afrikaanse skrywersIngenieursweseTeam Fortress 2WikipediaPikkewynGeografie van Suid-AfrikaGesonde dieetKartografiePseudowetenskapIronieDikdermGoogle MapsPaarl GimnasiumRacheltjie de BeerHeupPaddaBrongitisSuid-Afrikaanse randMiteKoolhidraatDaggaSlag van BloedrivierKnopiespinnekopSwartbewussynsbewegingKaartWekkerJeuksiekteDataverwerkingProvinsies van Suid-AfrikaMielieKorrupsieMuishondSelfieAfkortingRenaissanceChemiese verbindingKunsmatige algemene intelligensieGalileo GalileiBokmakierieBTWLiefdeIdioomOrale seksOlimpiese SomerspeleKultuurOmtrek, oppervlakte en volumeIntensiewe vormMiddeloorontstekingKolonialismeGewone breukeAkuutKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVerlede tydRomanOlifantApartheidKarlien van JaarsveldDialoog in fiksieFanie ViljoenEkonomie van Suid-AfrikaVennootskapDonderstormWoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More