Slankbaardman

Die slankbaardman (Umbrina robinsoni), ook bekend as die Kaapse Baardman, kom voor van Valsbaai tot in Algoabaai.

Die vis word sowat 75 cm lank en weeg tot 7.2 kg. Die vis is bruin met 'n kort, dik voeldraad op die ken. Die vis kom voor in sanderige gebiede om vlak, aanlandige riwwe. In Engels staan die vis bekend as die Slender tasselfish.

Slankbaardman
Slankbaardman
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Umbrina
Spesie:
U. robinsoni
Binomiale naam
Umbrina robinsoni

Sien ook

Eksterne skakel

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trevor NoahBeroerteWêreld- Ekonomiese ForumDaggaTandbederfSkilpadGrootste rampe in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaSinoniemSonnestelselStereotipeVoornaamwoordSkaapVoorsetselAardverwarmingAnrich HerbstDikdermAnglo-BoereoorlogSarel Jacob PretoriusCutt GlasNiemetaalKoggelmanderEnsiklopedieNasionalismeEwenaarSias ReineckeViëtnamDieretuinMagnesiumHulpwerkwoordAprilFranklin D. RooseveltWaterpokkiesOmgewingskwessies in Suider-AfrikaJan CombrinkNadia Valvekens2024 Chinese Grand PrixVergelykings (taalkunde)MuskietKaapstadse waterkrisis 2015-2018AntoniemNicola HanekomOrkney Snork NieVaginale kankerDeon MeyerAfrikaansVulvaPesachKoorsblaarVeeartsRobbeneilandTelefoonNatuurlike hulpbronLettergreepGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaFopnuusNommertekenLys van musiekinstrumenteDepressie (gemoedstoestand)Nelson MandelaUniegebouSuiwelprodukHoenderAlliterasieAfleiding (taalkunde)BeaufortskaalMisdaadOntkiemingWieg van die MensdomPrimêre sektor van die ekonomieIndiese OseaanGasVars waterMusieksimboleLys van lande🡆 More