Slangetjie

Die Slangetjie (Halidesmus scapularis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Park Rynie.

In Engels staan die vis bekend as die Snakelet.

Slangetjie
Slangetjie
'n Slangetjie.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Congrogadinae
Genus:
Halidesmus
Spesie:
H. scapularis
Binomiale naam
Halidesmus scapularis
Günther, 1872

Voorkoms

Die vis is lank en het drie lengtelyne. Die dorsale en anale vinne is lank en die bekkenvinne is klein. Die kop en lyf is bruin en daar is 'n donker oogvormige kol bokant die operkulum. Die vis word tot 20 cm lank.

Habitat

Die vis leef in vlak water tot op dieptes van 16 m en kom volop voor in riviermondings en getypoele.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Slangetjie VoorkomsSlangetjie HabitatSlangetjie Sien ookSlangetjie BronSlangetjie Eksterne skakelSlangetjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsSeksuele opwekkingKoerantMeervoudSwangerskapAfkappingstekenAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKweekhuiseffekRuslandCarles PuigdemontEkonomie van Suid-AfrikaAborsieMynbouLangste woordJan van RiebeeckSonkragInfeksieMark (ekonomie)TatoeëermerkMonopolyVraag en aanbodVakbondWet op Bantoe-onderwysOos-KaapReënDokterMIV/vigs in Suid-AfrikaNierBorskankerMantisNaaldekokerEkonomiese sektorNarsistiese persoonlikheidsteuringRooikatGoudkus (streek)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaBreinkaartWatersuiweringSinoniemGriepRassismeDiatomiese molekuulAardbewingTsoenamiElektroniese of digitale mediaGeboorteThys die BosveldklongHemelBesemSirkelAnilingusSelfoonBrittany Ashton HolmesSkerpioenSuid-Afrikaanse GrensoorlogInentingKameelperdGewone breukeHeidelberg, GautengAntoniemRobbeneilandToekoms van die AardeSlangHarry PotterGenitale vratKaapse florarykByNelson MandelaVormHeupLys van bekende Suid-AfrikanersEugenetikaNetbal🡆 More