Slagting Van Katyn

In die Slagting van Katyn het eenhede van die Sowjet-Russiese departement van binnelandse sake NKWD in die lente van 1940 in 'n woud naby Katyn (RSFSR) meer as 21 000 Poolse offisiere en burgerlikes vermoor.

Slagting Van Katyn
'n Massagraf by Katyn
Slagting Van Katyn
Gedenkteken ter nagedagtenis van die slagting

Nadat die massagrafte in 1943 deur die Duitse Weermag ontdek is, het die Poolse regering in ballingskap, wat in Londen gesetel was, sy betrekkinge met die Sowjetunie verbreek. Die massamoord is aanvanklik deur die Nasionaalsosialistiese propaganda geïnstrumentaliseer, terwyl die Sowjet-bewind onder Josef Stalin sy betrokkenheid by die oorlogsmisdaad van die hand gewys het en dit die Duitse Weermag ten laste gelê het.

Die Sowjet-leier Michail Gorbatsjof het dit eers in 1990 duidelik gestel dat die Sowjetunie vir die Slagting van Katyn verantwoordelik was. Die oorlogsmisdaad het die verhoudinge tussen Pole en Rusland versteur. In April 2010 het die Russiese regering 'n poging onderneem om versoening tussen die twee lande teweeg te bring.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1940PoleRSFSR

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingFotosinteseLys van visseAkwariumOlimpiese Somerspele 2024Wetenskaplike klassifikasieVryheid van spraakReënspinnekopTweede WêreldoorlogJagluiperdBloemfonteinYstervarkJaco JacobsDirekte en Indirekte redeNic de JagerDroomAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePampoentjiesHannes van WykEiffeltoringOogBrittany Ashton HolmesLys van nedersettings in Suid-AfrikaOrthopteraGasNamibiëVisLys van myne in Suid-AfrikaNasionale VrouedagFinale OplossingMielieVingerseksWet op Verbod van Gemengde HuwelikeTropiese sikloonGalblaasE-posNatuurbewaringBloukraanvoëlMenstruasieAfrikaansKaliumMIV/vigs in Suid-AfrikaGenitale vratKasterolieOntdekking van goud in Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragInternetElektroniese of digitale mediaRubik se kubusPriemgetalHipoteseMikro-ekonomieSendelingposisieGroot TrekMagnetismeSirkelSeisoenLiewe HeksieTermietKoperSoweto-opstandInligtingPussy RiotBeroerteLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHeuningDoelwitPretoriaLetterkundeEmfiseemArmoedeverligtingRenosterUnited Democratic FrontLuiperdMuishondFabel🡆 More