Slag Van Stormberg

Die Slag van Stormberg het op 10 Desember 1899 plaasgevind by die Stormberg spooraansluiting, 20 km noordwes van Molteno in die Oos-Kaap.

Die slag was die eerste nederlaag vir die Britte in die sogenaamde Swart week. Gedurende die nag van 9 Desember het generaal-majoor sir William Gatacre en sy Brigade die Boeremagte, onder leiding van generaal J.H. Olivier, aangeval wat in die heuwels ingegrawe was. Die geveg was hard en beslissend. Gatacre het na Molteno teruggeval en 90 dooies en 634 gevangenes agtergelaat. Een van die slagoffers was Raymond de Montmorency VC, bevelvoerder van die Montmorency Scouts.

Slag van Stormberg
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Slag Van Stormberg
Kaart van die slagveld (Boere – swart en wit blokkies; Britte – blokkies met kruise).
Datum 10 Desember 1899
Ligging Stormberg
Resultaat Boerse oorwinning
Strydende partye
Slag Van Stormberg Verenigde Koninkryk Slag Van Stormberg Zuid-Afrikaansche Republiek
Slag Van Stormberg Oranje-Vrystaat
Bevelvoerders
William Forbes Gatacre Jan Hendrik Olivier
Sterkte
1 800 2 300
Ongevalle
26 klein
Slag Van Stormberg
Die Stormbergslagveld kort ná die veldslag, afgeneem deur die fotograaf Ambrose Lomax, indertyd van Molteno.
Slag Van Stormberg
Boerekrygers wat aan die slag deelgeneem het.

'n Aantal inwoners van Burgersdorp het ook in die slag omgekom. Die Burgermonument is opgerig om die slag te gedenk.

Verwysings

Tags:

10 Desember1899J.H. OlivierMolteno, Oos-KaapOos-KaapStormbergSwart weekWilliam Forbes Gatacre

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waar ruwe rotseLys van Afrikaanse rolprenteKommunikasieHemelvaartsdagGoudHoofkarakterElandréStaatstoelaeAppelKokketielMiltSportJames AlexanderRolprentWet op NaturellengrondSinoniemRugby, WarwickshireOrale seksPoesSebraHannes van WykAngina pectorisAnale seksTranspirasieBobby AngelNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSaartjie BaartmanLuiperdTafelbergLiefdeLys van landeAt BothaVoëlgriepLys van nedersettings in Suid-AfrikaUniegebouSoweto-opstandVrouVarkgriepNemunasHipoteseYsterBeesvleisBeurtkragTweede Nuwe JaarLeierKoperDansVloeistofAfrikaansMielieKlein-KarooGrondwet van Suid-AfrikaRenaissanceRuan PienaarCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykVulvaTropiese sikloonDieregeluideAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMaagsweerKlem-in-die-kaakStereotipeEmfiseemAkkedisGewone luislangMis (weerkunde)RenosterJodeBlourokkeMaroela MediaVoedingGeslagsgelykheidLandbouAkademia🡆 More