Slag Van Sjanghai: Slag van die Tweede Sino-Japannese Oorlog in 1937

Die Slag van Sjanghai in 1937 was die eerste van twee en twintig groot gevegte van die Tweede Sino-Japannese Oorlog.

Hierdie stryd in en om die stad Sjanghai was een van die bloedigste van die hele oorlog.

Slag van Sjanghai
Deel van die Tweede Sino-Japannese Oorlog
A Chinese machine gun nest in Shanghai. Note the German M35 used by the NRA soldiers.
'n Chinese masjiengeweer stelling in Sjanghai
Datum 13 Augustus 193726 November 1937
(5 maande, 1 week en 3 dae)
Ligging Sjanghai, China
Resultaat Japannese-oorwinning
Strydende partye
Slag Van Sjanghai: Slag van die Tweede Sino-Japannese Oorlog in 1937 China (1937–1945)

Slag Van Sjanghai: Slag van die Tweede Sino-Japannese Oorlog in 1937 Japan (1937–1945)
Aanvoerders
Slag Van Sjanghai: Slag van die Tweede Sino-Japannese Oorlog in 1937 Tsjiang Kai-sjek Slag Van Sjanghai: Slag van die Tweede Sino-Japannese Oorlog in 1937 Hirohito
Ongevalle en verliese
200 000 70 000

Die slag het op 13 Augustus 1937 begin met Japannese vuur en Chinese teenaanvalle. 'n Dag later het die Japannese lugmag die stad gebombardeer, wat tien duisende burgerlike sterftes tot gevolg gehad het. Die landing in golwe van Japannese grond troepe het op 23 Augustus begin. Die Chinese leër het vir twee maande hardnekkig die stad verdedig met die hoop op 'n westerse ingryping teen Japan, omdat beide Brittanje, Frankryk en die Verenigde State tradisioneel baie belange in die Sjanghai Internasionale Konsessie gehad het. Maar vanaf 26 Oktober het die Chinese onttrekking uit die stad begin. Die aantal sterftes word geskat op 200 000 aan die Chinese kant en 70 000 aan die Japannese kant.

Die stryd van Sjanghai het dit duidelik gemaak dat die weermag van Chiang Kai-shek nie opgewasse was ten die Japannese weermag was nie. China moes terugtrek na die westelike binneland en die gesag van Chiang Kai-shek het daarna begin afneem.

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Sjanghai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomoniemJeugdagNag van die lang messeGasEl (lengtemaat)BrandmondsindroomBloemfonteinBobby AngelRieldansAalwynVulvaOnderwys in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordMunhwa Broadcasting CorporationDemi Lee MooreAardedagChemiese verbindingIntensiewe vormJudaïsmeKoringWilna SnymanBetonApartheidXenofobieDierLionel MessiHorlosieErfenisdag (Suid-Afrika)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidMiltLeon KrugerEkonomie van Suid-AfrikaHarry PotterVigsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSiya KolisiBlourokkeSelfieHelga UysBynierCorioliskragNuwe TestamentMaanMenseregtedagRobert SobukweKaapstadVulkaanGeweldLionel PetersonLeeuMetamfetamienStresSirkusSonsteekWoordeboek van die Afrikaanse TaalWolkMierSteenkoolGeslagsregister vanaf Adam tot JesusRenteTennisWinnie Madikizela-MandelaGriekse mitologieWynand StrydomErfenisSuiwelprodukGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSokkerDoopRobbie WesselsMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogKhoikhoiJohan BadenhorstMeervoudOseaanMagnesium🡆 More