Die Slag van Leytegolf het vanaf 23 Oktober tot 26 Oktober 1944 tussen die Japannese Keiserlike Vloot en die gesamentlike Amerikaans-Australiese Vloot plaasgevind.
Leyte is deel van die Filippynse eilande.
Slag van Leytegolf | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Wêreldoorlog | |||||||
Die Slag van Leytegolf | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde State Australië | Japan | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
William Halsey Jr. Thomas C. Kinkaid Clifton Sprague Jesse B. Oldendorf John Augustine Collins | Takeo Kurita Shōji Nishimura (†) Kiyohide Shima Jisaburō Ozawa Yukio Seki (†) | ||||||
Sterkte | |||||||
8 vliegdekskepe 8 ligte vliegdekskepe 18 geleivliegdekskepe 12 slagskepe 24 kruisers 141 torpedojaers en geleitorpedojaers baie PT-bote, duikbote en vlootnutsvaartuie Ongeveer 1 500 vliegtuie | 1 vliegdekskip 3 ligte vliegdekskepe 9 slagskepe 14 swaar kruisers 6 ligte kruisers 35+ torpedojaers 300+ vliegtuie (land-gebaseer) | ||||||
Ongevalle | |||||||
~3 000 gesneuweldes 1 ligte vliegdekskip 2 geleivliegdekskepe 2 torpedojaers 1 geleitorpedojaers 200+ vliegtuie | ~10 500 gesneuweldes 1 vliegdekskip 3 ligte vliegdekskepe 3 slagskepe 10 kruisers 11 torpedojaers ~500 vliegtuie |
Wiki Commons bevat media in verband met Slag van Leytegolf. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Slag van Leytegolf, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.