Slag Van Jutland

Die Slag van Jutland het plaasgevind op 31 Mei 1916 in die Noordsee tydens die Eerste Wêreldoorlog toe die Britse Grand Fleet slaags geraak het met die Duitse High Seas Fleet.

Dit was die laaste keer dat twee lande se volledige vlote slaags geraak het. Die Britse Vloot het uit 148 skepe- en die Duitse vloot uit 99 skepe van alle tipes en grotes bestaan. Vise-Admiraal Reinhard Scheer was die bevelvoerder van die Duitse vloot en Admiraal Sir John Jellicoe was in beheer van die Britse vloot.

Slag van Jutland
Deel van Eerste Wêreldoorlog
Slag Van Jutland
Die Slag van Jutland
Datum 31 Mei - 1 Junie 1916
Ligging Skagerrak, Noordsee
Resultaat Duitse taktiese oorwinning, strategiese pat
Strydende partye
Slag Van Jutland Verenigde Koninkryk Slag Van Jutland Duitse Keiserryk
Bevelvoerders
Slag Van Jutland John Jellicoe

Slag Van Jutland David Beatty

Slag Van Jutland Reinhard Scheer

Slag Van Jutland Franz Hipper

Sterkte
28 Slagskepe: Dreadnought tipe,
9 Swaarkruisers,
8 Kruisers,
26 Ligte Kruisers,
77 Torpedobote
16 Slagskepe: Dreadnought tipe,
6 Slagskepe: Pre-Dreadnougt,
5 Swaarkruisers,
11 Ligte Kruisers,
61 Torpedobote
Ongevalle
6 094 mense,
14 skepe
2 551 mense,
11 skepe

Die Vlote

Britse Vloot Duitse Vloot
Slagskepe: Dreadnought tipe 28 16
Slagskepe: Pre-Dreadnougt 0 6
Swaarkruisers 9 5
Kruisers 8 0
Ligte Kruisers 26 11
Torpedobote 77 61

Bron

Tags:

191631 MeiBritse VlootEerste WêreldoorlogNoordsee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelevisieGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogLeestekenSkarlakenkoorsNasiebouOseaanPlaattektoniekRenteSteve BikoTydKinderregteSanskritAardeNarsistiese persoonlikheidsteuringKrapKatNederlandAnilingusGeldeenheidBeesvleisKarretjiemenseTurkyePersentasieBesoedelingSeisoenTweede WêreldoorlogBysteekAntoniemDurbanGalblaasMoedersdagNaaldekokerSomer23 AprilTamboraJapie GreylingKarooGeografie van Suid-AfrikaVoorsetselKopieregBeroerteBreinRivierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHindoeïsmeRassismeWiskundige terminologieSokkerAkroniemJeuksiekteDiepaartromboseEjakulasieBybelDie Stem van Suid-AfrikaNamakwalandVeelvoudige sinNederlandsHartversakingKerngeneeskundePampoentjiesBloeddrukVersamelnaamXenofobieDierStudievaardighedePersKlimaatveranderingVenda (taal)VaginaRenaissanceVlekvrye staalKameelperdBraai🡆 More