Didelta Spinosa: Plantspesie

Die slaaibos (Didelta spinosa) is meerjarige, struik wat deel is van die Asteraceae familie.

Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Namibië. Die spesie is deel van die fynbos in Namakwaland en Sukkulente Karoo in die Richtersveld en die suide van Namibië. Die struik word tot 2 m hoog en blom van Julie tot September. Die blomme is geel.

Slaaibos
Didelta Spinosa: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Didelta
Spesie:
D. spinosa
Binomiale naam
Didelta spinosa
Aiton, (1789)
Sinonieme
  • Choristea glabra Sol. ex Poir.
  • Choristea spinosa Thunb.
  • Favonium spinosum Gaertn.
  • Polymnia spinosa L.f.

Die plant se FSA-nommer is 736.2.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiamantWoestynNazi-DuitslandCheslin KolbeTreinFisiese oefeningKindersiektesJaarLys van veltoestandeAluminiumMuskietYouTubeWieg van die MensdomKapitalismeDesmond TutuBoomslangOorkruipersApartheidMynbedryf van Suid-AfrikaUnie van Suid-AfrikaNasiebouLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSirkelVryheidsmanifesInstagramBipolêre gemoedsteuringMantisAfkortingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBernice WestNeurenberg-verhoreKolitisMadison IvyKatoenWisselkoersSaartjie BaartmanMasturbasiePretoriaAardePrimêre sektor van die ekonomieMeningsverskil oor aardverwarmingJuraMieliestronkMIV/vigs in Suid-AfrikaHipoteseVaginale kankerDriedimensioneelIntensiewe vormLettergreepBestuiwingHoenderPampoentjiesMosambiekWaterpokkiesBreinSoortnaamWêreld- Ekonomiese ForumTatoeëermerkFilistyneRob HersovChemiese verbindingKnieSeekatAngina pectorisSelakantGetalDroogteVoëlGrondwetPornhubNasionale VrouedagLys van Griekse mitologiese figureDepressie (gemoedstoestand)Ekonomie🡆 More