Skynwerklikheid

Skynwerklikheid (maar ook virtuele werklikheid of virtuele realiteit (VR)) verwys na die kunsmatige driedimensionele wêreld wat deur ’n rekenaar geskep word, wat op so ’n wyse voorgestel word dat dit lyk (en soms voel) asof dit in die werklikheid bestaan.

Die meeste skynwerklikheidsomgewings word vernaamlik visueel voorgestel, hetsy deur ’n rekenaarskerm of deur spesiale kopstuk wat deur miniatuurskerms ’n stereosig skep. Party VR-omgewings gaan ook gepaard met klank. Sou ’n persoon die kopstuk dra en rondbeweeg, beweeg die skynwêreld saam met hom. ’n Datahandskoen stel die gebruiker ook in staat om byvoorbeeld niebestaande “werktuie” te beheer, deure oop te maak ens. Dit word onder meer by die opleiding van vlieëniers of valskermspringers gebruik.

Skynwerklikheid
Amerikaanse Vloot-valskermspringer oefen met ’n skynwerklikheidskopstuk.

Die mark van AR / VR het reeds 'n miljard dollarmark oorgesteek en sal na verwagting binne 'n paar jaar tot meer as 'n $ 120 miljard groei.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeettegniekKoperSwawelVlekvrye staalLyfstraf in skolePeter SnydersEerste WêreldoorlogWerkloosheidClanwilliam-sandvisAboriginesBeesvleisVerenigde KoninkrykNedersettingNazi-DuitslandBrittany Ashton HolmesNagmaalMaatskappyWes-KaapPlantMenslike seksuele gedragStaatstoelaeAgtervoegselGetalSlaginstrumentThabo MbekiTennisMosesSpreeuLiefdePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJeugdagEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPaulus van TarsusBewussynWolfVerantwoordelikheidNarsistiese persoonlikheidsteuringKaartVrouSkarlakenkoorsFrankrykSwart menseVoegwoordNelson MandelaNuwe TestamentViëtnamPersentasieMuskeljaatkatGreen PornoDiepaartromboseYstervarkKoorsDemokratiese Republiek die KongoVulkaanBeroerteBreinLetterlike en figuurlike taalgebruikBevolkingHibernasiePuberteitMaagsweerJan van TonderDermpoliepJavaScriptPornografieAardedagAnrich HerbstGevolge van aardverwarming op oseaneMetaalLys van Nederlandse skildersWitbloedselTussenwerpselDokterAkroniemYstertydperkPeriodieke tabelJohannes Hahn🡆 More