Skuttersgroen

Skuttersgroen (Engels: rifle green) is 'n kleur, 'n donker bruin-groen skakering.

#444C38

Naam se afkoms

"Skuttersgroen" word so genoem oor die kenmerkende kleur van die uniform van skutsregimente ('n vorm van ligte infanterie) van 'n aantal Europese weermagte. Dit is nog steeds in gebruik by skutsregimente van sekere Statebondsweermagte, soos die Royal Gurkha Rifles van die Britse Leër.

Skuttersgroen is oorspronklik deur skuttersregimente aangeneem in die 18de eeu. In die tradisionele rol van skuts, waar skermulselaars van agter die dekmantel van bome aangeval het, is 'n donkergroen uniform aanvaar as 'n vroeë vorm van kamoeflering, in teenstelling met die kleurvolle uniforms deur ander soldate van die tydperk gedra.

Die eerste opgetekende gebruik van "rifle green" as 'n kleur se naam in Engels was in 1858.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word skuttersgroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #444C38
RGB-kleurmodel (68, 76, 56)
CMYK (11, 0, 26, 70)
HSV (84°, 26%, 30%)

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EngelsKleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynSterrestelselEthiopiëBorsteNasiebouOnderwys in Suid-AfrikaNagmaalDie BylHekseryAnale kankerEkonomieVier temperamenteKoos du PlessisDeelstate van die Verenigde State van AmerikaTikTokTongLimfvatstelselDieregeluideKadmiumHartVuurJohannes VermeerAfkappingstekenSonsverduisteringSteenkoolTeologieHadjSuider-AfrikaIntensiewe vormDassievoëlBateMiljardDulcie van den BerghKinderregteWiskundige terminologieSuid-Afrikaanse WeermagVlag van LibanonDigvormSamestellende afleidingGNU-lisensie vir vrye dokumentasieLily CarterHomofoonGriepDesiré GardnerSeksuele opwekkingVoornaamwoordErnst Otto FischerSwedeWaarheid-en-versoeningskommissieLika BerningMoslemVolkekundeEkonomie van Suid-AfrikaApostoliese GeloofsendingHondsdolheidHoërskool NoordheuwelEuropese UnieGewone luislangHeupNieuwoudtvilleSmall HandsSolidariteitLiturgiese jaarErica BoyerGerrie PretoriusPersentasiePornografiese akteurEier (biologie)Lys van Suid-Afrikaanse skrywersEjakulasieUniversiteit StellenboschTolla van der MerweWet op Naturellengrond🡆 More