Skulprandhamerkophaai

Die Skulprandhamerkophaai (Sphyrna lewini) is 'n haai wat net aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en wel vanaf die Transkei.

Die haai se uitstaande kenmerk is die afgeplatte kop met die hamervormige uitsteksels aan weerskante. Die haai word tot 3 m lank en weeg dan net meer as 'n 100 kg. Hy kom voor in die oop water en staan in Engels bekend as die Scalloped hammerhead.

Skulprandhamerkophaai
Skulprandhamerkophaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. lewini
Binomiale naam
Sphyrna lewini
(E. Griffith & C. H. Smith, 1834)
Skulprandhamerkophaai
Verspreiding

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Napoleon BonaparteLimfvatstelselJagluiperdWolfKoue OorlogSteenkoolOrgasmeRonelda KamferHondeklipbaaiSuiwelprodukBosvarkGrondwet van Suid-AfrikaSonkragRugbyDikdermGroot GatErosietipesBrandmondsindroomSoortnaamKolonoskopieInsekHorlosieFabelKitaarGeelhoutDomkragRelatiwiteitsteorieNasionale PartyNierversakingEkonomieGalileo GalileiSoweto-opstandViëtnamoorlogLys van musiekinstrumenteNoord-KaapLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKlereTegnologieTrappe van vergelykingAfkortingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaEreksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHamburgerWortelDistillasieJodeKonsentrasiekampMantisAborsieSleutel (musiek)Kasteel die Goeie HoopPad na jou hartVerbondsarkGipsOorkruipersSuid-Afrikaanse GrensoorlogWoordToringWatersuiweringWaterpokkiesTienie HollowayByElandréMonoloogWes-KaapThe CranberriesNeerslagMiljardWaterLieweheersbesieGroot vyfIngrid JonkerSamestellende afleiding🡆 More