Skopsuil

Die skopsuil (Otus senegalensis) is 'n klein uil inheems tot Sub-Sahara Afrika.

Skopsuil
Skopsuil
Die roep van 'n skopsuil, soos in die Samburu Wildreservaat in Kenia opgeneem.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Otus
Spesie:
O. senegalensis
Binomiale naam
Otus senegalensis
(Swainson, 1837)

Identifikasie

Die skopsuil het 'n unieke "prrrp" roep wat elke 5 sekondes herhaal word.

Verspreiding

Die skopsuil kom wyd verspreid voor oor Suid-Afrika in savanne en bosveldgebiede. Verspreiding word verder aangetref noord vanaf Suid-Afrika tot in Angola, Zambië, die suide van die D.R. Kongo, Oos-Afrika en Ethiopië suid van die Sahara, tot in Wes-Afrika.

Bron

African Scops Owl: Atlas of South-African Birds

Sien ook

Tags:

Skopsuil IdentifikasieSkopsuil VerspreidingSkopsuil BronSkopsuil Sien ookSkopsuil

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapWaterbesoedelingStilleweBreinHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfvalbestuurSwangerskapAfleiding (taalkunde)SatellietfotoMaagOrale seksKommunismeFacebookSeevlakSatellietPerdMediese diagnoseHartversakingMandalaTydDomineeReënspinnekopKunsOorstromingMielieThe CranberriesRasionale getalNiemetaalOrtopedieVarkWaterstofProvinsies van Suid-AfrikaNatuurVeelvoudige sinSeksismeAnglisismeHomoniemPlastiekLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTuisbladVermenigvuldigingWikiquoteArabies-Israeliese konflikMobutu Sese SekoKalenderKunsmatige algemene intelligensieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSteenkool in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakNasionalismeSuikersiekteKimberleyWynand du ToitMalariaNetbalNederlandDemokrasieDiatomiese molekuulBreinkaartHeuningbyMuskeljaatkatOu Apostoliese KerkSlag van BloedrivierVoedingPriemgetalSpeelkaartHibernasieTrappe van vergelykingKonsonantSonkragSeksuele opwekkingApostoliese Geloofsbelydenis🡆 More