Skilder-Hengelaar

Die Skilder-hengelaar (Antennarius pictus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Painted anglerfish.

Skilder-hengelaar
Skilder-Hengelaar
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Paracanthopterygii
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Antennariinae
Genus:
Spesie:
A. pictus
Binomiale naam
Antennarius pictus
(Shaw, 1794)

Identifikasie

Die vis word tot 25 cm lank en is geel, bruin en pienk bont gevlek met onreëlmatige donker en wit kolle op. Daar is ook verskeie los lelle wat op die lyf voorkom.

Die vis leef in rotsagtige kusareas en aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat tot 40 m diep is. Dit vreet vis en skaaldiere. Die vis word selde gesien.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Skilder-Hengelaar IdentifikasieSkilder-Hengelaar Sien ookSkilder-Hengelaar BronSkilder-Hengelaar VerwysingsSkilder-Hengelaar Eksterne skakelSkilder-Hengelaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AborsieAfrikaMotorvoertuigTweede Nuwe JaarBlomKaartRenosterKleurKlimaatsverandering in AfrikaStikstofDomkragEkologieAfrikaansAfleiding (taalkunde)VioolSpreeuSelfkonsepDriehoekJeanette FerreiraNatuurTsoenamiVulvaWet op Bantoe-onderwysAardbewingKlein-KarooMiltHannes van WykPampoentjiesBTWVoegwoordEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaInfeksieSeegolfBoomslangGlobaliseringWaarheid-en-versoeningskommissieWiskundeSeksRomanGenitale vratLeeudoringstad-spoorwegrampBreinkaartJeuksiekteJuraMaagProvinsies van Suid-AfrikaSinoniemLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoolstofdioksiedAnrich HerbstTropiese sikloonMenslike skeletDaggaRassismeUnie van Suid-AfrikaWet op NaturellengrondWaterbesoedelingKarooVaginale kankerHoofstadSuiwelprodukAssonansieOm-te-infinitiefkonstruksieTuberkuloseVermenigvuldigingIronie1913Pubiese hareAardverwarmingNapoleon BonaparteWhatsAppMobutu Sese SekoGroot TrekTierMorfologie (taalkunde)Swawel🡆 More