Skakel-Ghieliemientjie

Die Skakel-ghieliemientjie (Barbus bifrenatus) is 'n varswater vis wat wydverspreid voorkom en wel in die Kongorivier in die Zambië area, die Kunenerivier, die Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier, die Kafuerivier en die Limpoporivier.

Daar is ook ge-isoleerde populasies in Malawi en by St. Luciameer in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Hyphen barb.

Skakel-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. bifrenatus
Binomiale naam
Barbus bifrenatus
Fowler, 1935

Voorkoms

Die vis is deurskynend bruin, silwer aan die kante en aan die onderkant. Daar is 'n kenmerkende swart, boogvormige streep op die kante wat strek van die punt van die snoet tot by die basis van die stertvin. Die sylyn is gemerk met swart pigment. Daar is ook 'n swart kol op die basis van die stertvin. Die vis word tot 70 mm lank.

Habitat

Die vis leef in vloedvlaktes, poele en vlak strome met plantegroei in. Hulle vreet detritus, alge, sade en klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Skakel-Ghieliemientjie VoorkomsSkakel-Ghieliemientjie HabitatSkakel-Ghieliemientjie Sien ookSkakel-Ghieliemientjie BronSkakel-Ghieliemientjie VerwysingsSkakel-Ghieliemientjie Eksterne skakelSkakel-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiskundige terminologiePseudowetenskapGeskiedenis van AfrikaansLys van bekende Suid-AfrikanersBTWMaatskappyKimberleyBorsTermietGordelroosNamibiëShakaVoorvoegselKostuumsPornografiese akteurEngelsWeer (meteorologie)ResensieHoenderAntjie SomersTatoeëermerkBiologieSwartrenosterFinale OplossingKangaroeOutismeC. Louis LeipoldtVerdampingVraag en aanbodBernice WestRobbeneilandVratHoofstadVerkleinwoordMensDermpoliepMaroela MediaDiatomiese molekuulIndiëPrimêre sektor van die ekonomieAandagstreep23 AprilGedigNarsistiese persoonlikheidsteuringTrigeminale neuralgieProstaatklierMenseregteWinterTrekarbeidLys van Joodse feeste en herdenkingsDolfynPropagandaFanie ViljoenVerkoueSlag van BloedrivierKinkhoesRubik se kubusKlereFaf de KlerkDuitse maselsJagluiperdWaterbesoedelingWitrenosterSteenkoolTafelbergHorlosieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MaselsVoëlAustraliëAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNasiebouEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSeksuele opwekkingDeelstate van die Verenigde State van Amerika🡆 More