Skagerrak

Die Skagerrak (Deens: ; Noors: ; Sweeds: ) is 'n gedeelte van die Noordsee, wat begrens word deur Denemarke (Jutland) in die suide, Noorweë in die noorde en Swede (Bohuslän) in die ooste.

Skagerrak
Skagerrak
Denemarke se mees noordelike punt Skagen met die Skagerrak in die agtergrond
Skagerrak
Ligging van die Skagerrak
Koördinate:57°50′50″N 9°04′23″O / 57.84722°N 9.07306°O / 57.84722; 9.07306 9°04′23″O / 57.84722°N 9.07306°O / 57.84722; 9.07306
Ligging:Denemarke, Noorweë en Swede
Soort:Seestraat en baai van die Atlantiese Oseaan
Oppervlakte:47 000 km² (18 000 mi²)
Gemiddelde diepte:200 m (660 vt)
Maksimum diepte:700 m (2 300 vt)
Lengte:240 km
Breedte:140 km
Invloei:Kattegat
Uitvloei:Noordsee
Nedersettings:Oslo, Kristiansand
Skagerrak
Skagerrak en Kattegat

In die suidooste is die Skagerrak verbind met die Kattegat, waarlangs die Sont en vervolgens die Oossee bereik kan word. By die plek waar Skagerrak en Kattegat mekaar ontmoet (Grenen, tewens die noordelikste punt van Denemarke) is die vissersdorp Skagen geleë, waaraan die see sy naam ontleen.

Die Slag van Jutland tussen die Duitse en Britse vlote, een van die grootste seegevegte van die Eerste Wêreldoorlog, het hier op 31 Mei 1916 plaasgevind.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DeensDenemarkeJutlandNoordseeNoorsNoorweëSwedeSweeds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorkruipersPoësieGautengOogWêreld- Ekonomiese ForumMassaOranje-VrystaatMaagVars waterSimon PetrusKatoenFranse RewolusiePaarl GimnasiumVerkragtingMagneetAfrikaanse taalleerSoutsuurKletsrymPlaattektoniekAkademiaSebraSatellietPampoentjiesGevolge van aardverwarming op oseaneKuberkrakerMensBoelieryAkwariumPaulus van TarsusSout (chemiese stof)WebjoernaalJohannes HahnJeuksiekteTradisionele Afrika-medisynePlantWikiGalileo GalileiOos-KaapOogproblemeWoestynWoordeboek van die Afrikaanse TaalElandréLys van Suid-Afrikaanse digtersSkuinsstreepLys van Afrikaanse rolprenteAborsieWater (molekuul)KasterolieNiersteenSteenkool in Suid-AfrikaRooikatVerkleurmannetjieMetaalHemelBesemGemeenskapsorganisasieJacques LootsHartversakingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWeeluisSuikersiekteVerantwoordelikheidTelefoonReënClanwilliam-sandvisWetenskaplike metodeLys van myne in Suid-AfrikaEjakulasieNederlandsKrokodilKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWekkerHelpmekaar-kollegeAfkorting🡆 More