Skaarswindswael

Die skaarswindswael (Schoutedenapus myoptilus) is 'n gelokaliseerde voël en algemene broeiende besoeker na die oostelike hoogland van Zimbabwe en aangrensende Mosambiek.

Dit leef in kranse en rotsagtige voorgebergtes in beboste bergstreke. In Engels staan die voël bekend as die Scarce Swift.

Skaarswindswael
Skaarswindswael
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Schoutedenapus
Spesie:
S. myoptilus
Binomiale naam
Schoutedenapus myoptilus
(Salvadori, 1888)

Voorkoms

Die voël is 17 cm lank en 25 - 30 g groot. Dit is grysbruin en die stert is lank en diep gevurk. Die kruis is donkerder. Dit is gevorm soos 'n kruising tussen 'n witkruiswindswael en palmwindswael. Die voël se vliegaksie is vinnig en effens rukkerig. Dit sweef met die vlerke teen 'n hoek ondertoe.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Skaarswindswael VoorkomsSkaarswindswael Sien ookSkaarswindswael BronSkaarswindswael VerwysingsSkaarswindswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVlagterminologieSelfvertroueSwawelNamibiëVryheidsdagVrouByVerkleinwoordGawes van die Heilige GeesIranBetonManie JacksonSkerpioenYouTubePlastiekAppelSeekoeiReënVaste stofHartaanvalSeksismeKoolstofMagda van BiljonKoringBruin menseKrimpvarkieGeslagRepubliek van Zoid AfrikaLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesErfenisTussenwerpselAt BothaRefentse MorakeNG gemeente JansenvilleSikloonHemelBesemKolonialismeKaliforniese KanaaleilandeNasionale PartyKonsentrasiekampAntjie KrogNeologismeVulkanismeHokkieSkildklierSigaretWieg van die MensdomNatuurlike hulpbronOrthopteraChemiese verbindingVrymesselaryGNU/FDL-lisensiePlantLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BeesvleisPampoentjiesAfrikaanse Protestantse KerkJohan BadenhorstRenaissanceFranse RewolusieDiarreeSelfmoordAlice MunroMetafoorRudi ClaaseGeldHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOopbroninhoudWhatsAppDierKanker2024 Chinese Grand PrixKriekOorlogSharpeville-slagting🡆 More