Skêr

'n Skêr is 'n stuk gereedskap waarmee dun materiale mee gesny of geknip word.

'n Skêr het twee lemme wat verby mekaar kan skuif en twee handvatsels wat met die hand oopgemaak of toegeknyp kan word. As gevolg hiervan is daar skêre vir links- en regshandige persone. Dit word tipies gebruik om papier, materiaal, plastiek en ander dunnerige materiale mee te sny. Dit maak van skuifspanning gebruik om die materiaal te sny.

Skêr
Skêre word gebruik vir naaldwerk, in die kombuis en om papier mee te sny.
Skêr
'n Skêr

Spesiale skêrre vir ander gebruike

  • Kleremakerskêr
  • Haarsnyskêr
  • Heiningskêr
  • Naaldwerkskêr
  • Naelskêr
  • Sigaarskêr
  • Sjirurgiese skêr
  • Skaapskêr (ook vir tuinwerk)
  • Snoeiskêr
  • Uitdunskêr (vir hare)

Eksterne skakels

Tags:

HandMateriaalSkuifspanning

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderLys van musiekinstrumenteHartKaapse VlakteKartografieMynbedryf van Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesGautengMosambiekArmoedeSwartProteïenBosluisbytkoorsWolkLeeuWet op BevolkingsregistrasieBTWWikiquoteDigvormRepubliek die KongoDesmond TutuVormKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWithaaiKlankverskynselsFinale OplossingGewasboerdery in Suid-AfrikaKatoenVoedingKunselementeBank (finansiële instelling)KaapstadGeboorteMarie AntoinetteSneeuMalariaGevolge van aardverwarming op oseaneInentingKindermishandelingInnes en Franna BenadéChemiese elementRegeringEnsiklopedieNamibiëKatRugbyPenisDurbanDrakensbergeBloedsomloopstelselDepressie (gemoedstoestand)OorkruipersUitwerking van klimaatsveranderingWet op NaturellengrondErosietipesKindersiektesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTandbederfJaarHector PietersonPeach van PletzenAfrikaanse TaalmonumentVoegwoordNarsismeVoornaamwoordApokriewe boekeTatoeëermerkPuberteitHeuningbyLetterkundeAkademiaKleurRina HugoIngenieursweseAssonansieDiatomiese molekuul🡆 More